Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Só lyk Kiwi's se Super-spanne vir 2013

2012-10-31 13:09
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Rebels skok Waratahs
Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Nieu-Seelandse franchises het Woensdag hul spanne vir aanstaande jaar se Super-rugbyreeks bekendgemaak.

Die Highlanders spog met 10 All Blacks in die groep met die haker Andrew Hore wat die kapteinskap by Jamie Mackintosh, loskopstut, oorneem.

Die verdedigende kampioene die Chiefs het die All Black-slot Ross Filipo, wat toetsrugby in 2007 en 2008 gespeel het, bygekry.

Filipo het ook vir die Crusaders gespeel voor hy vir die oorsese spanne Bayonne en London Wasps uitgedraf het.

Die sewemalige kampioene die Crusaders het nege nuwelinge in die groep. Hulle is die haker Codie Taylor, heelagter Johnny McNicholl, stutte Joe Moody en Nepo Laulala, slot Dominic Bird, die losvoorspelers Shane Christie, Jordan Taufua en Jimmy Tupou en die skrumskakel Jeremy Su’a.

Blues:

Agterspelers: - Frank Halai, Waisake Naholo, Charles Piutau, Rene Ranger, Marty McKenzie, Malakai Fekitoa, George Moala, Francis Saili, Jackson Willison, Baden Kerr, Chris Noakes. Skrumskakels: Bryn Hall, Piri Weepu, Jamison Gibson-Park.

Voorspelers: - Kane Barrett, Luke Braid, Steven Luatua, Brendon O’Connor, Ronald Raaymakers, Peter Saili, Anthony Boric, Liaki Moli, Culum Retallick, Ali Williams, Charlie Faumuina, Tom McCartney, Tim Perry, Angus Ta’avao, Ofa Tu’ungafasi, Keven Mealamu, Quentin MacDonald, James Parsons.

Chiefs:

Agterspelers: - Tim Nanai-Williams, Andrew Horrell, Robbie Robinson, Lelia Masaga, Patrick Osborne, Asaeli Tikoirotuma, Bundee Aki, Richard Kahui, Charlie Ngatai, Gareth Anscombe, Aaron Cruden. Skrumskakels: Tawera Kerr-Barlow, Brendon Leonard, August Pulu.

Voorspelers - Fritz Lee, Sam Cane, Nick Crosswell, Ross Filipo, Tanerau Latimer, Liam Messam, Craig Clarke, Mike Fitzgerald, Romana Graham, Brodie Retallick, Ben Afeaki, Josh Hohneck, Toby Smith, Solomona Sakalia, Ben Tameifuna, Hika Elliot, Rhys Marshall, Mahonri Schwalger.

Crusaders:

Agterspelers: - Tyler Bleyendaal, Dan Carter, Ryan Crotty, Israel Dagg, Robbie Fruean, Zac Guildford, Willie Heinz, Tom Marshall, Tom Taylor, Adam Whitelock, Jeremy Su’a, Johnny McNicholl, Andy Ellis

Voorspelers: - Dominic Bird, Shane Christie, Wyatt Crockett, Tom Donnelly, Corey Flynn, Owen Franks, Ben Funnell, Nepo Laulala, Richie McCaw, Joe Moody, Kieran Read, Luke Romano, Jordan Taufua, Codie Taylor, Matt Todd, Jimmy Tupou, George Whitelock, Luke Whitelock, Sam Whitelock.

Highlanders:

Agterspelers: - Phil Burleigh, Tamati Ellison, Jason Emery, Hosea Gear, Ma’a Nonu, Declan O’Donnell, Kade Poki, Hayden Parker, Buxton Popoalii, Colin Slade, Aaron Smith, Ben Smith, Lima Sopoaga, Fumiaki Tanaka, Shaun Treeby.

Voorspelers: - Josh Bekhuis, Tim Boys, Liam Coltman, Elliot Dixon, Ma’afu Fia, John Hardie, Jarrad Hoeata, Andrew Hore, Chris King, Jamie Mackintosh, Nasi Manu, Brayden Mitchell, Jake Paringatai, Brad Thorn, Joe Wheeler, Tony Woodcock.

Hurricanes:

Agterspelers: - Cory Jane, James Marshall, Julian Savea, Andrew Taylor, Matt Proctor, Tim Bateman, Rey Lee-Lo, Alapati Leuia, Conrad Smith, Beauden Barrett, Tuis Pisi, Samisoni Fisilau, TJ Perenara, Chris Smylie.

Voorspelers: – Jack Lam, Faifili Levave, Karl Lowe, Ardie Savea, Brad Shields, Blade Thomson, Victor Vito, James Broadhurst, Jason Eaton, Mark Reddish, Jeremy Thrush, Ben Franks, Reggie Goodes, Ben May, Jeffery Toomaga-Allen, Eric Sione, Dane Coles, Motu Matu’u.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

 

Lees meer oor: highlanders  |  blues  |  crusaders  |  hurricanes  |  chiefs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Moolman sê... Louis, los nou maar die papsak en pille vir n jaar uit en gaan leer bietjie van rugby. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.