Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Só lyk Blues vir Nuweland-stryd

2012-03-14 11:06
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Rebels skok Waratahs
Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Auckland Blues moes noodgedwonge veranderinge maak vir Vrydag se Super-rugbywedstryd teen die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Pat Lam, die Blues se afrigter, het twee spelers van die span se vergrote oefengroep in sy 22-tal gekies.

Die 20-jarige Ben Lam trek die Blues-trui Vrydag vir die eerste keer oor sy kop nadat Michael Hobbs na Nieu-Seeland moes terugkeer weens sy pa, die oud-All Black Jock Hobbs, se afsterwe.

Filo Paulo vervang die beseerde Anthony Boric op slot terwyl David Raikuna op regtervleuel in die plek van die geskorste Rene Ranger uitdraf.
 
Afskoptyd Vrydag is 19:10.

So lyk die span:

1. Pauliasi Manu 2. Keven Mealamu (kaptein) 3. Charlie Faumuina 4. Filo Paulo 5. Ali Williams 6. Luke Braid 7. Daniel Braid 8. Chris Lowrey 9. Piri Weepu 10. Gareth Anscombe 11. Sherwin Stowers 12. Ma'a Nonu 13. Benson Stanley 14. David Raikuna 15. Lachie Munro

Plaasvervangers: 16 Tom McCartney 17 Tevita Mailau 18 Brad Mika 19 Peter Saili 20 Alby Mathewson 21 Hadleigh Parkes (Blues-oefengroep) 22 Ben Lam (Blues-oefengroep) 

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: blues  |  stormers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Blou Bulle sê... Die Stormers hoef nie te speel nie..soos die hele seisoen al. Met die vrotste kaptein en coach wat nie n ander gameplan kan uitdink nie sal verloor hul opsie bly...wat jou weer Superbru punte gaan kos. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Craighall - 08:41 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    SERIOUS ACCIDENT at Conrad Drive
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.