Super Rugby

Smit uit Bulls-stryd

2011-05-19 14:42
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Force wen Lions in Perth
Force wen Lions in Perth

Die Western Force het 'n bonuspunt gekry nadat hulle die Lions tydens hul Super-rugbywedstryd by die NIB-stadion in Perth geklop het.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Durban - Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het slegs een verandering gemaak aan die 15-tal wat Saterdag in die Super Rugby-kragmeting teen die Bulls in Durban uitdraf.

Die geskorste Keegan Daniel word deur Jacques Botes in die nr. 6-trui vervang. John Smit kon nie Donderdag 'n fiksheidstoets slaag nie en is gevolglik uit die 22-tal weggelaat.

Die Sharks kan met 'n oorwinning oor die Bulls die Stormers op die punteleer verbysteek.

Afskoptyd Saterdag in Durban is 19:10.

So lyk die spanne:

Sharks:

15. Louis Ludik, 14. Odwa Ndungane, 13. Stefan Terblanche (kaptein), 12. Meyer Bosman, 11. JP Pietersen, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Willem Alberts, 7. Jean Deysel, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis, 1. Tendai Mtawarira     

Plaasvervangers: 16. Craig Burden, 17. Eugene van Staden, 18. Gerhard Mostert, 19. Marcell Coetzee, 20. Conrad Hoffmann, 21. Adrian Jacobs, 22. Lwazi Mvovo

Bulls:

15 Zane Kirchner, 14 Bjorn Basson, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Francois Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (kaptein), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling

Plaasvervangers: 16 Gary Botha, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Danie Rossouw, 20 Derick Kuün, 21 Francois Brummer, 22 Gerhard van den Heever

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24
 

Lees meer oor: super rugby  |  sharks  |  bulls

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX AT MY04
2005
R 135,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY09 AT
2009
R 277,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.