Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Sharks wil beter aanval

2013-03-15 17:46
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Kings-breier bedank, keer terug na NS
Kings-breier bedank, keer terug na NS

Die Kings het aangekondig dat hul vaardigheidsafrigter, Brad Mooar, die span weens persoonlike redes verlaat het en op pad terug is na Nieu-Seeland.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Durban – John Plumtree, afrigter van die Sharks, het erken dat sy span nog nie tot hul volle potensiaal speel nie, maar hoop dat dit Saterdag in Durban teen die Brumbies sal verander.

Die Sharks en die Brumbies is twee van net drie spanne wat nog onoorwonne in vanjaar se Superrugby-toernooi is.

Plumtree se spelers het egter die week onder erge kritiek deurgeloop vir hul onvermoë om drieë te druk en hul konserwatiewe speelstyl.

“Ons is teleurgesteld in ons aanval , maar ons gaan nie daaroor sit en tob nie. Daar is ander dele van ons spel wat regtig goed gaan,” het Plumtree Vrydag gesê.

“Ons is terug by die huis en sien daarna uit om weer voor ons ondersteuners te speel, en om goed te speel.”

Die Sharks se plan om drieë te druk gaan egter nie ‘n maklike een wees nie.

Jake White se indrukwekkende Brumbies het sover die beste verdediging die seisoen.

“Ek dink hulle het sover nog net een drie afgestaan. Hulle is bo-aan die Australiese konferensie en het nog nie ‘n wedstryd verloor nie, so dit lyk of ons teen die beste span van Australië gaan speel.”

“Met Jake wat daar afrig het ons ‘n Suid-Afrikaanse manier van speel by hulle geïdentifiseer. Ons moet seker maak dat dit hul hardste wedstryd sover is en dit is waarop ons gaan fokus.”

“Dit gaan ‘n ware toets vir ons wees.”

“Ons het ‘n goeie span. Dit is nie ons beste span nie, maar die ouens het al drie uit drie en ons speel by die huis, so ons sal dit ‘n kans gee.”

Die wedstryd skop Saterdag om 17:05 af.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: john plumtree  |  brumbies  |  sharks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 17:23 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Linbro Park and Gilloolys Interchange due to an accident on the southbound carriageway
  • Wednesday Pretoria - 17:22 PM
    Road name: Stormvoel Road Westbound
    DELAYS approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.