Super Rugby

Sharks sal nie slaplê

2010-05-14 07:50
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Christo Buchner

Johannesburg - Die Sharks kry vanaand in Durban teen die Western Force die kans om hul Super14-rugbyseisoen op ’n hoë noot af te sluit.

Al is daar nie veel meer as eer op die spel vir John Smit se span nie, glo die afrigter, John Plumtree, daar sal steeds meer as genoeg motivering wees.

“Twee van ons spanmaats wat ons verlaat, Johann Muller en Deon Carstens, sal vir oulaas langs die veld wees en ek glo die spelers sal aan dié twee ’n gepaste afskeidsgeskenk wil gee,” sê hy.

Die Sharks wil ook vergoed vir die vernederende nederlaag met 0-24 teen die einste Force in ’n opwarmwedstryd vroeg in die jaar.

Plumtree sê hy is baie trots op die karakter wat sy span gewys het sedert hy daardie eerste vyf wedstryde in die Super14-reeks verloor het.

“As ons die Force kan klop en met sewe oorwinnings uit agt wedstryde eindig, sal dit fantasties wees. Ons het ons koppe hoog gehou en bly veg tot die einde.”

Die spanne is:

Sharks: Patrick Lambie, Odwa Ndungane, Stefan Terblanche, Riaan Swanepoel, Lwazi Mvovo, Ruan Pienaar, Rory Kockott, Ryan Kankowski, Jean Deysel, Jacques Botes, Alistair Hargreaves, Steven Sykes, Jannie du Plessis, John Smit (k), Beast Mtawarira.

PLAASVERVANGERS: Craig Burden, Pat Cilliers, Wilhelm Steenkamp, Keegan Daniel, Charl McLeod, Andy Goode, Andries Strauss.

Western Force: James O’Connor, Nick Cummins, Mitch Inman, Ryan Cross, Cameron Shepherd, David Hill, Brett Sheehan, Richard Brown, David Pocock, Matt Hodgson, Nathan Sharpe (k), Ben McCalman, Tim Fairbrother, Ben Whittaker, Pek Cowan.

PLAASVERVANGERS: Nathan Charles, Matt Dunning, Sam Wykes, Tom Hockings, Justin Turner, Sam Harris, Mark Bartholomeusz.

Afskop: 19:10

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

 

Lees meer oor: super14  |  sharks  |  western force

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX AT MY04
2005
R 135,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY09 AT
2009
R 277,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.