Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Sharks kies sterk span vir Bloem-stryd

2013-02-20 18:05
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs
Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs

Jacques Engelbrecht sal beskikbaar wees vir die Kings se Super-stryd teen die Cheetahs in PE, nadat hy van 'n enkelbesering herstel het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Durban – Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het 'n sterk span vir Saterdag se Super-wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein gekies.

Ten spyte van die afwesigheid van verskeie sleutelspelers weens beserings het Plumtree 'n ervare pak voorspelers gekies.

Die agsteman Ryan Kankowski en losvoorspelers Jacques Botes en Marcell Coetzee draf almal in die beginspan uit.

Coetzee het dalk slegs 23 wedstryde op sy kerfstok, maar hy die Springbokke reeds in 12 toetse op 21-jarige ouderdom verteenwoordig.

Franco van der Merwe en Anton Bresler is die Durbaniete se slotpaar terwyl die kaptein Frans Steyn saam met Paul Jordaan in die middelveld kombineer.

Afskoptyd Saterdag op die Vrystaat-stadion is om 17:05.

So lyk die spanne:

Cheetahs:


15. Hennie Daniller, 14. Willie le Roux, 13. Johann Sadie, 12. Robert Ebersohn, 11. Raymond Rhule, 10. Johan Goosen, 9. Piet van Zyl, 8. Philip van der Walt, 7. Lappies Labuschagne, 6. Frans Viljoen, 5. Francois Uys, 4. Lood de Jager, 3. Lourens Adriaanse, 2. Adriaan Strauss (kaptein), 1. Trevor Nyakane

Plaasvervangers: 16. Ryno Barnes, 17. Coenie Oosthuizen, 18. Waltie Vermeulen, 19. Boom Prinsloo, 20 Sarel Pretorius, 21. Elgar Watts, 22. Ryno Benjamin

Sharks:

15. Louis Ludik 14. JP Pietersen 13. Paul Jordaan 12. Francois Steyn (kaptein) 11. Lwazi Mvovo 10. Patrick Lambie 9. Cobus Reinach 8. Ryan Kankowski 7. Marcell Coetzee 6. Jacques Botes 5. Franco van der Merwe 4. Anton Bresler 3. Jannie du Plessis 2. Craig Burden 1. Tendai Mtawarira

Plaasvervangers: 16. Kyle Cooper 17. Wiehahn Herbst 18. Pieter-Steph du Toit 19. Jean Deyse20. Charl McLeod 21. Meyer Bosman 22. Odwa Ndungane

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: sharks  |  cheetahs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Derick Bronkhorst sê... Vis jou IK laat jou in die steek, jy sal nie verstaan wat hy probeer se nie. Verskoon hom Hannes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Sunninghill - 08:33 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Magaliessig and Sunninghill
  • Tuesday Magaliessig - 08:32 AM
    Road name: Main Road Southbound
    DELAYS between Lone Hill and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Recruitment Consultant

Midrand
Communicate Cape Town Engineering
R180000 - R600000

Recruitment Consultant

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.