Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Sharks kies groot kanonne vir Pumas

2013-02-13 15:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Steyn se skopskoen sink Sharks
Steyn se skopskoen sink Sharks

Die Springbok-losskakel Morné Steyn het al die Bulls se punte aangeteken om sy span teen die Sharks op Kingspark te laat seëvier.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Johannesburg – Die Sharks se afrigter, John Plumtree, het 'n sterk span gekies vir Vrydagaand se laaste Super-opwarmstryd teen die Pumas.

Afskoptyd op die KaNyamazane-stadion in Nelspruit is om 19:00.

Tendai Mtawarira, Craig Burden en Jannie du Plessis sal Vrydag in die voorry sak en Anton Bresler kry kans om op slot te beïndruk.

JP Pietersen vervang Odwa Ndungane op vleuel en Louis Ludik sal in Riaan Viljoen se plek in die nr.15-trui uitdraf.

Die losvoorspeler Keegan Daniel se besering het die deur vir Francois Kleinhans oopgemaak om op die plaasvervangerbank gekies te word.

Die veelsydige Springbok Frans Steyn sal die Sharks in Daniel se afwesigheid aanvoer.

So lyk die span:

15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Paul Jordaan, 12 Francois Steyn (kaptein), 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Lubabalo Mtembu, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Franco van der Merwe, 4 Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Craig Burden, 1 Tendai Mtawarira.

Plaasvervangers: 16 Kyle Cooper, 17 Allan Dell, 18 Wiehahn Herbst, 19 Pieter-Steph du Toit, 20 Francois Kleinhans, 21 Charl McLeod, 22 Meyer Bosman, 23 Odwa Ndungane, 24 Riaan Viljoen.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pumas  |  sharks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Jacob Maermerrie sê... Basson moes nie eers meer op die veld gewees het nie,,,, Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.