Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Schalk uit vir res van Super-seisoen

2012-07-11 11:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Cheetahs weer op spoed
Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het uiteindelik bevestig wat lankal reeds vermoed is: dat Schalk Burger die res van die Super-seisoen vanaf die kantlyn sal moet volg, het TimesLive Woensdag berig.

Aanvanklik was die diagnose dat die Springbok-losvoorspeler "uit sal wees vir drie weke", maar met elke nuwe spanaankondiging het die weke in maande verander.

Coetzee het volgehou dat Burger gaan terugkeer, iets wat teenstrydig is met wat Springbok-kenners in Mei reeds geweet het, het die rugbyskrywer Craig Ray berig.

Die Springbokke se mediese span was reeds twee maande gelede daarvan bewus dat die Stormers-kaptein nie in die Rugby-kampioenereeks, wat aanstaande maand afskop, sal speel nie.

Die Stormers moes dit ook geweet het, maar het ondersteuners steeds bly hoop gee dat hy binnekort kan terugkeer.

Nou het Coetzee erken dat Burger en Nick Koster nie weer vanjaar in die Stormers se truie gesien sal word nie.

Die afrigter is steeds positief dat die beseerde agsteman Duane Vermeulen beskikbaar kan wees vir die halfeindronde.

"Ons is nie baie hoopvol dat Schalk en Nick vanjaar gaan speel nie," het Coetzee eindelik toegegee.

"Ons is meer positief oor Duane, maar hy sal beslis nie Saterdag speel nie."

Die Stormers pak die Melbourne Rebels Saterdag op Nuweland.

Ten spyte van hul beseringskrisis onder die losvoorspelers kon die Stormers daarin slaag om vir die tweede agtereenvolgende jaar bo-aan die Suid-Afrikaanse Super-punteleer te eindig.

Afskoptyd Saterdag is om 15:00.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

TimesLive

Lees meer oor: schalk burger  |  stormers  |  beserings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.