Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Schalk nóg ’n maand op krukkelys

2013-02-19 07:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Beast sak teen Bulls op Kingspark
Beast sak teen Bulls op Kingspark

Die Bok-stut Tendai "Beast" Mtwarira is terug vir die Sharks se Super-stryd teen die Bulls, nadat hy lank op die kantlyn was weens 'n besering.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Dis ’n jaar sedert hy laas op die veld gedraf het, maar Schalk Burger sal nóg ’n maand langs die kantlyn moet deurbring, het Die Burger berig.

Sy kuitbesering het nie genoeg herstel dat hy die Stormers Vrydagaand in hul eerste Superrugby-wedstryd van die seisoen, teen die Bulle op Loftus Versfeld, sal kan aanvoer nie.

Burger sal eers weer ná die Stormers se eerste loslootjie, in hul wedstryd in die vierde ronde, in aanmerking kom.

“Sy knie is eenhonderd persent, maar die dêm kuit gee hom nou las. Ek gaan nie ’n kans waag met Schalk- of Juan (de Jongh)-hulle nie,” het die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, Maandag gesê.

“Dit help nie hulle speel ’n wedstryd en vererger dan die besering nie. Jy wil sulke spelers vir lang rukke reg hê.”

Ondanks ’n lang krukkelys, wat ook Eben Etzebeth en Tiaan Liebenberg insluit, sê Coetzee dit is een van die sterkste spanne wat hy al vir die Stormers kon kies.

Die drie Bokke wat hulle uit Johannesburg kon leen – Jaco Taute, Elton Jantjies en Pat Cilliers – is almal in die vyftiental wat in Pretoria sal uitdraf en gee die Kaapse streekspan ’n yslike skoot ekstra oemf. 

– Volg Nuus24Sport op Twitter

Lees meer oor: schalk burger
VOLGENDE OP NUUS24X

Mercedes blitsig in Monaco

50 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Moolman sê... Pierre, ek twyfel of die papsaksuiper, pildrinkende drup enigiets vestaan wat jy of iemand anders antwoord. Dit lyk wragtig of hy aan n minderwaardigheidskompleks ly omdat hy seker st. 3 n paar keer gepluk het en toe geskors is omdat sy tande almal vrot was van die heeltyd se papsak suip. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fordsburg - 10:15 AM
    Road name: Church Street Southbound
    SLOW TRAFFIC between Central Avenue and Main Reef Road
  • Friday Fourways - 10:14 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Sales

East Rand
DAV Professional Placement Group
Market Related

General/Operations Manager

Johannesburg
DAV Professional Placement Group

Shop Assistant

Johannesburg South
Akasia Personnel Consultants
R3000 - R4500

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.