Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Sarel op bank teen Stormers

2012-05-17 12:30
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Chiefs wys hul klas in Hamilton
Chiefs wys hul klas in Hamilton

Die Waikato Chiefs het drie drieë teenoor die Crusaders se een gedruk om in die Super-kragmeting in Hamilton te seëvier.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Sydney – Die Waratahs het 'n aantal veranderinge gemaak vir Saterdag se Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Brendan McKibbin en Bernard Foley sal onderskeidelik op skrumskakel en heelagter uitdraf terwyl Adam Ashley-Cooper na die binnesenter-posisie skuif.

Onder die voorspelers draf Dave Dennis op agsteman in die plek van Wycliff Palu uit. Sitaleki Timani en Dean Mumm sal die slotpaar wees.

Die Waratahs hou steeds asem op oor die beskikbaarheid van Tatafu Polota-Nau nadat hy twee weke gelede harsingskudding opgedoen het.

John Ulugia sal in die haker se plek uitdraf as hy nie sy fiksheidstoets slaag nie.

Afskoptyd is 19:10.

So lyk die span:

15. Bernard Foley, 14. Tom Kingston, 13. Rob Horne, 12. Adam Ashley-Cooper, 11. Atieli Pakalani, 10. Berrick Barnes, 9. Brendan McKibbin, 8. Dave Dennis, 7. Chris Alcock, 6. Rocky Elsom (kaptein), 5. Sitaleki Timani, 4. Dean Mumm, 3. Sekope Kepu, 2. John Ulugia/Tatafu Polota-Nau, 1. Benn Robinson

Plaasvervangers: 16. Josh Mann-Rea, 17. Jeremy Tilse, 18. Kane Douglas, 19. Jono Jenkins, 20. Wycliff Palu, 21. Sarel Pretorius, 22. Daniel Halangahu

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: stormers  |  waratahs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Wessel Cronje sê... Eish, daar gaan my Superbru alweer grond toe! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:59 PM
    Road name: N1 Southbound
    Earlier ACCIDENT after the New Road exit has been CLEARED - HEAVY DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Cresta - 12:50 PM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    DELAYS between Judges Avenue and Weltevreden Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.