Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Reds wen in Melbourne

2013-03-08 13:50
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Tiaan dalk terug vir Stormers
Tiaan dalk terug vir Stormers

Die haker Tiaan Liebenberg en die slot De Kock Steenkamp kan albei hul terugkeer vir die Stormers teen die Reds op Nuweland maak.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Melbourne – Die Queensland Reds het 'n agterstand uitgewis om die Rebels Vrydag met 23-13 in die Australiese derby in Melbourne te klop.

Dit is die derde agtereenvolgende kragmeting wat die Rebels verloor het nadat hulle teen rustyd voorgeloop het.

Die 2011-kampioene het twee drieë teen die tuisspan se een gedruk met die Wallaby-losskakel Quade Cooper wat die verskil was met sy skopskoen.

Die Reds het teen rustyd met 10-13 agtergeloop nadat die senter van die Rebels Lachlan Mitchell in die 40ste minuut gedruk het.

In die tweede helfte het die besoekers weer vinnig die voortou geneem toe die jongeling Nick Frisby, wat sy debuut in die plek van die beseerde Will Genia gemaak het, in die hoekie gaan druk het.

"Ons het steeds nie 'n volle 80 minute gegee nie. Daar was tye wat ons goed gespeel het, maar ons het die Rebels heeltyd kanse gegee," het die kaptein, James Slipper, oor sy span se vertoning gesê.

Die Reds se volgende wedstryd is teen die Western Force in Brisbane terwyl die Melbourne Rebels 'n loslooitjie het.

Puntemakers:

Rebels:


Drie: Lachlan Mitchell Doelskoppe: James O'Connor Strafdoele: O'Connor (2)

Reds:

Drieë: Ben Tapuai, Nicholas Frisby Doelskoppe: Quade Cooper (2) Strafdoele: Cooper (3)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: rebels  |  reds
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Blou Muller sê... Piere, die ding is weer dronk!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.