Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Reds kondig sterk span aan

2013-02-26 12:29
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Jacques Potgieter klaar met Bulls
Jacques Potgieter klaar met Bulls

Die Springbok-flank Jacques Potgieter is van sy kontrak met die Bulls vrygestel en sal binnekort vir 'n groot klub in Brittanje uitdraf.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Brisbane – Aidan Toua is gekies om op heelagter vir die Reds uit te draf wanneer hulle Vrydag by die Suncorp-stadion teen die Hurricanes te staan kom.

Toua vervang die Wallaby Mike Harris in ‘n taktiese skuif deur die afrigter Richard Graham.

Die Reds het die Waratahs Saterdag met 'n telling van 25-17 verslaan.

Die ervare Radike Samo maak ook ‘n terugkeer en sal op die plaasvervangerbank wees, waar hy die beseerde Jarrad Butler vervang.

Ewen McKenzie, die Reds se direkteur van afrigting, het volgens Rugby 365 gesê dat die Reds ‘n meer afgeronde vertoning teen die gevaarlike Hurricanes wil lewer.

“Ons is ‘n span wat trots is daarop dat ons aanpasbaar kan wees en ons wedstrydplan elke week kan verander,” het McKenzie gesê.

Die Reds het 22 van hul laaste 25 wedstryde by die Suncorp Stadion in Brisbane gewen.

Die Reds se span lyk so:


15 Aidan Toua, 14 Dom Shipperley, 13 Chris Feauai-Sautia, 12 Ben Tapuai, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Ben Lucas, 8 Jake Schatz, 7 Liam Gill, 6 Eddie Quirk, 5 Ed O'Donoghue, 4 Rob Simmons, 3 James Slipper (kaptein), 2 Saia Faingaa, 1 Greg Holmes.

Plaasvervangers: 16 James Hanson, 17 Albert Anae, 18 Adam Wallace-Harrison, 19 Radike Samo, 20 Nick Frisby, 21 Mike Harris, 22 Luke Morahan.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: superrugby  |  reds
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Vis Visagie sê... As Pyper blaas wen die underdog gewoonlik so ja, jy is reg vir 'n verandering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Strategy Specialist - Construction

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Stock Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.