Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Rebels verander twee vir Nuweland-stryd

2012-07-13 17:39
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Tiaan dalk terug vir Stormers
Tiaan dalk terug vir Stormers

Die haker Tiaan Liebenberg en die slot De Kock Steenkamp kan albei hul terugkeer vir die Stormers teen die Reds op Nuweland maak.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die loskopstut Rodney Blake en agsteman Gareth Delve keer terug na die Rebels se beginspan vir die Australiërs se Super-rugbystryd Saterdag teen die Stormers in Kaapstad.

Die haker Adam Freier, wat in sy 104de Super-rugbywedstryd laas Saterdag teen die Lions gespeel het, het die week sy uittrede aangekondig.

Dit sal Saterdag ook die kaptein en oud-Wallaby Stirling Mortlock se laaste wedstryd wees.

Afskoptyd is 15:00.

So lyk die span:

15 Julian Huxley, 14 Mark Gerrard, 13 Mitch Inman, 12 Stirling Mortlock (kaptein), 11 Cooper Vuna/Lachlan Mitchell, 10 James Hilgendorf, 9 Nick Phipps, 8 Gareth Delve, 7 Hugh Perret, 6 Tim Davidson, 5 Hugh Pyle, 4 Cadeyrn Neville, 3 Jono Owen, 2 Ged Robinson, 1 Rodney Blake.

Plaasvervangers: 16 Luke Holmes, 17 Paul Alo-Emile, 18 Al Campbell, 19 Ryan Hodson, 20 Nic Stirzaker, 21 Cooper Vuna/Lachlan Mitchell, 22 Richard Kingi.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


Lees meer oor: stormers  |  melbourne rebels
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Louis die dromer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.