Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Pollard sr. ontken Bulls-skuif

2012-06-20 14:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Cheetahs weer op spoed
Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – André Pollard, pa van die Jong Bokke se losskakel Handré Pollard, het bewerings ontken dat sy seun 'n kontrak geteken het om vir die Bulls te speel, het die Keo-webtuiste berig.

Verskeie mediaberigte het Woensdag bevestig dat die 18-jarige matrikulant van Paarl Gimnasium die Kaap in 2013 vir Pretoria gaan ruil.

Die jong losskakel het blykbaar in 2010 tydens die Grant Khomo 0.16-week, waar hy die Westelike Provinsie verteenwoordig het, reeds gesprekke gehad met Heyneke Meyer (toe die Bok-breier nog die Bulls se direkteur van rugby was).

Nietemin het Pollard sr. Woensdag in 'n verklaring, wat deur die WP-rugbyunie uitgereik is, ontken dat enige kontrak geteken is.

"Die Westelike Provinsie het 'n groot rol gespeel in Handré se ontwikkeling en ons waardeer dit regtig baie," het hy gesê.

"Maar ons sal tot Julie wag voordat 'n finale besluit gemaak is."

Toe Barend van Graan, die Bulls se uitvoerende hoof, Woensdag oor die bewerings genader is, het hy gesê: "Soms is dit beter om eerder niks te sê nie. Ek het geen kommentaar nie. Dit is 'n sensitiewe kwessie."

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Nick Fourie sê... Julle ouens is soos iemand wat so pas gr.3 gedruip het.Begin bietjie julle verstand gebruik en gaan kyk weer na die "game".Die hele span was pateties en miskien was dit een van hulle baie afdae maar moenie altyd een of twee manne uitsonder wat die probleem is nie,want die hele span het drooggemaak en onthou dat die afrigter speel nie die wedstryd nie,want hy is slegs daar om raad te gee aan manne wat al op skoolvlak moes leer rugby speel het.Elke week moet ons lees watter flop Jantjies is maar ek dink Vrydag moes hy nooit vervang word nie want die oomblik toe die plaasvervangers op die veld gekom het was dit NAG. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.