Super Rugby

Oud-Sharks-speler keer terug

2010-01-29 05:04
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Plumtree kies Michalak op skrumskakel
Plumtree kies Michalak op skrumskakel

Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig vir die vriendskaplike wedstryd teen Boland op Kingspark in Durban.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Bulls en Cheetahs oefen
Bulls en Cheetahs oefen

Die Cheetahs en Bulls oefen vir die groot Super Rugby-derby op Loftus Versfeld.

Durban - Die losskakel, Steve Meyer sal na verwagting Vrydagaand ’n geleentheid kry om weer saam met sy ou spanmaats, die Sharks te speel wanneer hulle Kaapstad besoek vir ’n vriendskaplike wedstryd teen die  Stormers op Nuweland.

Die 25-jarige speler het die Sharks in 2006 verlaat om by die Perpignan-rugbyklub aan te sluit, maar het vir ’n twee-jaar kontrak na sy ou span teruggekeer.

Meyer is vol vertroue dat hy ’n geleentheid sal kry om in Vrydag se finale wedstryd van die Africa Neo driekhoek-reeks te speel, maar Monty Dumond begin egter in die nommer 10 trui speel.

Die Sharks-span het ‘n paar veranderinge aangegaan ná hulle nederlaag teen die Western Force Dinsdagaand.

Die afrigters dink sterk daaraan om die plaasvervangers ’n geleentheid te gee om hulle talent op Nuweland uit te toets.

Die Sharks:  Patrick Lambie, Odwa Ndungane, Waylon Murray,
Andries Strauss, JP Pietersen, Monty Dumond, Rory Kockot, Willem
Alberts, Jean Deysel, Keegan Danie, Johann Muller, Gerhard Mostert,
John Smit (captain), Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis.

Vervangers: Craig Burden, Tendai Mtawarira, Steven Sykes, Ryan
Kankowski, Charl McLeod, Riaan Swanepoel, Stefan Terblanche, Patric
Cilliers, Alistair Hargreaves, Steve Meyer, Luzuko Vulindlu, Lwazi
Mvovo.
-Sapa
 

Lees meer oor: stormers  |  sharks

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Barend sê... Goeie skuif John, Kokkie kyk net rugby en daarom kritiseer hy. Ons kenners sien jou planne vir die seisoen Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electrical Engineer (Mining)

Pretoria
EOH Recruitment Solutions
R650000 - R750000

Executive: Trading and Relationship Management

Johannesburg, South Africa
Strategy Recruitment Marketing
Market Related

Mid Level PHP Developer

Johannesburg, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Spark 1.0 LS 5-dr
2006
R 59,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04 PU
2007
R 148,994.00

FORD

Territory 4.0 AWD Ghia AT MY06
2007
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.