Super Rugby

Naka pos dalk kaptein in soeke na sege

2011-03-08 08:19
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Bloemfontein - Onvoorspelbaarheid kan die wagwoord wees in die soeke na ’n broodnodige eerste sege in die Super Rugby-reeks wanneer Naka Drotské, die Cheetahs-breier, sy span vir Saterdag se wedstryd teen die Lions hier aankondig.

Die sentrale streekspan is ná drie kragmetings steeds segeloos en Drotské kan besluit om te waag voordat die Cheetahs op hul oorsese toer vertrek.

’n Wysiging aan die tuisspan se wedstrydplan kan selfs beteken dat sy kaptein en losskakel, Naas Olivier, in die slag bly.

Die Springbok-flank Heinrich Brüssow is nie beskikbaar nie, maar Olivier se weglating kan een van ’n paar verrassings in die soeke na vier ligapunte wees.

Brüssow sal nie sy eerste wedstryd in die Superreeks teen die Lions speel nie en volgens Drotské sal hy eers wéér vir die Vrystaat se Vodacombeker-span uitdraf.

Nóg die Stormers nóg die Cheetahs kon verlede Saterdag op Nuweland veel op die aanval uitrig, maar Sias Ebersohn kan dalk ’n kans as losskakel teen die Lions kry.

Dit sal beteken dat die Cheetahs ook hul vierde kaptein in vier weke sal hê en die senter Andries Strauss behoort ’n sterk kandidaat vir die kapteinskap te wees.

Boonop sal die flank Frans Viljoen waarskynlik ná ’n dyspierbesering na die beginspan terugkeer, met Francois Uys of Kabamba Floors wat na die plaasvervangersbank sal skuif.

Die slot Martin Muller het in sy buiging teen die Stormers beïndruk en sal straks ’n kans in die beginspan kry.

Om Olivier te pos, klink miskien na ’n drastiese stap, maar sy taktiese spel was in die kragmeting met die Stormers nie heeltemal op peil nie.

Hoewel hy goed na die pale gekorrel het op Nuweland, kon Olivier nie werklik die spel dikteer nie.

As hy op sy beste is, is Olivier beslis die voorste losskakel in die streek.

Ebersohn is bekend vir sy aanvallende spel en het die vermoë om sy agterlyn goed weg te stuur.

Sy wisselvallige stelskopwerk is een rede waarom hy nog nie meer in die nr. 10-trui ingespan is nie.

Juis daarom kan Riaan Viljoen op heelagter gekies word.

Viljoen het teen die einde van die Stormers-kragmeting ’n strafdoel van byna 50 meter vir ’n bonuspunt behaal. 

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: lions  |  cheetahs  |  super rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.