Super Rugby

Mitchell se manne staan nie terug vir Brussow

2011-03-10 15:18
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Johannesburg – Lions-breier John Mitchell stem saam dat die Cheetah-flank Heinrich Brussow voor sy lang beseringsbreuk een van die bestes in die spel was.

Sy manne is egter glad nie ver van daai standaard nie, het die Gauteng-afrigter Donderdag tydens die aankondiging van sy span vir Saterdag se Super Rugby-wedstryd teen die Cheetahs gesê.

“Brussow gaan uiteraard sterk wees op die veld. Ek ag hom hoog, en ek is oortuig daarvan dat die Bokke hom en sy speltalente verlede jaar gemis het,” het Mitchell gesê.

“Ek ag egter my losvoorspelers net so hoog. Hulle is wêreldklas en sal ook eendag Toets-rugby speel.”

Mitchell het twee veranderinge aan sy beginspan vir die naweek se kragmeting in Bloemfontein gemaak.

Voormalige Shark Rory Kockott draf vir die eerste keer as aanvangsskrukskakel uit ná Jano Vermaak ‘n hou teen die kop in verlede week se wedstryd teen die Blues weg het.

James Kamana, wat vroeër sewesrugby in Nieu-Seeland gespeel het, begin op heelagter, met Jaco Taute wat op die bank sal wees.

Die Cheetahs het vyf veranderinge aan hul span gemaak.

Lions: 15. James Kamana, 14. Lionel Mapoe, 13. Waylon Murray, 12. Doppies La Grange, 11. Michael Killian, 10. Elton Jantjies, 9. Rory Kockott, 8. Warren Whiteley, 7. Josh Strauss, 6. Derick Minnie, 5. Franco van der Merwe (kapt.), 4. Wikus van Heerden, 3. Patrick Cilliers, 2. Bandise Maku, 1. JC Janse van Rensburg

Plaasvervangers: 16. Martin Bezuidenhout, 17. Kevin Buys, 18. Michael Rhodes, 19. Cobus Grobbelaar, 20. Michael Bondesio, 21. Burton Francis, 22. Jaco Taute

Cheetahs: 15. Riaan Viljoen, 14. Philip Snyman, 13. Robert Ebersohn, 12. Andries Strauss (kapt.), 11. Ryno Benjamin, 10. Sias Ebersohn, 9. Sarel Pretorius, 8. Ashley Johnson, 7. Philip van der Walt, 6. Heinrich Brussow, 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Martin Muller, 3. WP Nel, 2. Ryno Barnes, 1. Coenie Oosthuizen

Plaasvervangers: 16. Skipper Badenhorst, 17. Kobus Calldo, 18. Kabamba Floors, 19. Francois Uys, 20. Tewis de Bruyn, 21. Naas Olivier, 22. Fabian Juries
 

Lees meer oor: lions  |  super rugby  |  cheetahs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.