Super Rugby

Michalak op bank teen Cheetahs

2011-06-02 12:13
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Durban - Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig wat Saterdag in die Super Rugby-kragmeting teen die Cheetahs in Bloemfontein uitdraf.

Goeie nuus vir die Durbaniete is dat Ryan Kankowski en Adi Jacobs albei van hul beserings herstel het en fiks is vir Saterdag se stryd.

Kankowski sal in die agsteman-posisie uitdraf terwyl Jacobs as reserwe diens doen.

Die Fransman en Curriebeker-wenner Frédéric Michalak is op die plaasvervangersbank gekies na die verrassende aankondiging Woensdag dat hy weer by die Sharks aangesluit het.

Hoewel Michalak in 2008 as losskakel vir die Sharks uitgedraf het, is hy as plaasvervanger-skrumskakel vir Saterdag se wedstryd gekies.

Alistair Hargreaves kry 'n ruskans en word deur Gerhard Mostert op slot vervang.

Afskoptyd Saterdag is 17:05.

Spanne:

Cheetahs:

15 Hennie Daniller, 14 Riaan Viljoen, 13 Robert Ebersohn, 12 Corne Uys, 11 Philip Snyman, 10 Sias Ebersohn, 9 Sarel Pretorius, 8 Davon Raubenheimer, 7 Ashley Johnson, 6 Johan Wessels, 5 Martin Muller, 4 Francois Uys, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (kaptein), 1 Coenie Oosthuizen

Plaasvervangers: 16 Ryno Barnes, 17 Lourens Adriaanse, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Pieter Myburgh, 20 Tewis de Bruyn, 21 Naas Olivier, 22 Riaan Smit

Sharks:

15. Louis Ludik, 14. JP Pietersen, 13. Stefan Terblanche, 12. Meyer Bosman, 11. Lwazi Mvovo, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Keegan Daniel, 5. Gerhard Mostert, 4. Steven Sykes, 3. Eugene van Staden, 2. Bismarck du Plessis, 1. John Smit (kaptein)

Plaasvervangers: 16. Tendai Mtawarira, 17. Wiehahn Herbst, 18. Alistair Hargreaves, 19. Jacques Botes, 20. Frédéric Michalak, 21. Jacques-Louis Potgieter, 22. Adrian Jacobs

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lees meer oor: cheetahs  |  super rugby  |  sharks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.