Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Lions skuif vir Bulls-stryd

2013-01-31 13:26
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Jacques Potgieter klaar met Bulls
Jacques Potgieter klaar met Bulls

Die Springbok-flank Jacques Potgieter is van sy kontrak met die Bulls vrygestel en sal binnekort vir 'n groot klub in Brittanje uitdraf.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Johannesburg – Die Lions sal nuwe slot- en senterpaar-kombinasies vir hul kragmeting met die Bulls op die veld stuur.

Afskoptyd Saterdag by die Orlando-stadion in Soweto is om 15:00.

In die enigste veranderings onder die voorspelers maak Gavin Annandale en Hugo Kloppers plek vir die slotpaar Hendrik Roodt en Franco Mostert.

Daar is ook vier skuiwe in die agterlyn.

Die skrumskakel Michael Bondesio en losskakel Marnitz Boshoff vervang die Cronjé-broers, Ross en Guy.

Deon Helberg vervang Ruhan Nel op vleuel terwyl Andries Coetzee die nr. 15-trui by Boshoff vat.

So lyk die span:

15 Andries Coetzee, 14 Deon Helberg, 13 Stokkies Hanekom, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Marnitz Boshoff, 9 Michael Bondesio, 8 Willie Britz, 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Hendrik Roodt, 3 Ruan Dreyer, 2 Francois du Toit, 1 JC Janse van Rensburg (kaptein).

Plaasvervangers: 16 Robbie Coetzee, 17 Jacques van Rooyen, 18 JJ Breet, 19 Warwick Tecklenberg, 20 Ross Cronje, 21 Lionel Cronje, 22 Ruhan Nel.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

Lees meer oor: lions  |  bulls
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Vis Visagie sê... Overrated, dis hoekom ons hom in die pad gesteek het by die Kings. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.