Super Rugby

Lions kry Super-loesing

2010-03-12 12:47
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler
Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler

Allister Coetzee, wat uit verskeie oorde gekritiseer is oor Jebb Sinclair se insluiting, het sy soektog na 'n oorsese losvoorspeler laat vaar.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Anja Carstens

Sydney - Wie sou kon raai dat voor die afskop van die Super14-wedstryd tussen die Lions en die Waratahs Vrydag in Sydney, die besoekers dit as hul kans op 'n eerste oorwinning beskou het?

Die Waratahs het die Lions met 73-12 gewen deur 'n rekord elf drieë aan te teken.

Daar was voor die afskop druk op albei spanne om dringend hul spelpeil te lig na teleurstellende uitslae in vorige rondes.

In die eerste helfte het Drew Mitchell (2), Dean Mumm, Tom Carter én Lachlan Turner almal drieë vir die tuisspan gedruk.

Met die Lions-skrumskakel Jano Vermaak, wat in die tweede helfte sy eerste verskyning in vanjaar se Super14-reeks gemaak het, het die bal vinniger vir die Lions gekom, maar hanteerfoute het al dié goeie werk ongedaan gemaak.

Die vleuel Tonderai Chavhanga en plaasvervanger Charles Emslie het drieë vir die Lions gaan druk.

Die Waratahs het gate in die Lions se verdediging gehardloop en veral in die tweede helfte het die Australiërs uitstekende hardlooprugby gespeel.

Drieë in die tweede helfte is gedruk deur Wycliff Palu, Drew Mitchell (2), Joshua Holmes (2) en Lachlan Turner.

Die Super14-reeks raak nie makliker vir die Lions nie, wat volgende week teen die Crusaders te staan kom. Die Waratahs speel volgende Saterdag teen die Western Force.

Puntemakers:


Lions: Drieë: Tonderai Chavhanga, JC Janse van Rensburg Doelskoppe: Francis Burton

Waratahs: Drieë: Drew Mitchell (4), Dean Mumm, Tom Carter, Joshua Holmes (2) Lachlan Turner (2), Wycliff Palu  Doelskoppe:  Berrick Barnes (9)

- Nuus24

Lees meer oor: lions  |  waratahs  |  super14

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

janpaul.dejager sê... Ai dit is darem maar belaglik. Vir die ander spanne gaan dit nie wees om te kyk of hul die kings kan wen nie maar eerder hoe ver hulle die kings kan wen...Bonuspunte en punteverskil kan hier maklik vir die ander spanne as pluspunte wees. Wat 'n wonderlike vertoon van SA Rugby...hulle het 3de geeindig in hul suidelike seksie van die Vodacom beker. Awesome!!! Weereens gaan die res van die rugby wêreld op TV mooi gesiggies opsit oor die hele debakel maar by hul eie unies en lande gaan daar net grap op grap op grap volg. Ek is nie positief oor die hele Kings storie nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.