Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Lions koester nie wrok teen Kings

2013-02-07 18:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Brumbies baas in nat Auckland
Brumbies baas in nat Auckland

Die Brumbies is terug op die wenpad ná hulle die Blues Saterdag in hulle Superrugbystryd op 'n sopnat Edenpark in Auckland geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Johannesburg – Johan Ackermann, afrigter van die Lions, het weereens die idee verwerp dat hul wedstryd Saterdag teen die Southern Kings op Ellispark ‘n wraakstryd sal wees.

Ackermann het gesê daar is absoluut geen sprake van wraak neem teen die Oos-Kaapse span nie. Die Southern Kings het die Lions in vanjaar se Superrugby-reeks vervang.

“Ek het nog nie een keer hierdie week probeer om vuur onder hulle wakker te maak nie, dit is nie die regte manier nie,” het Ackermann gesê.

“Ons was Saterdag in sekere gebiede teleurstellend en ons wil dit probeer regmaak.”

Ackermann het ‘n paar veranderinge gemaak aan die span wat verlede Saterdag 38-32 teen die Bulls in Soweto verloor het.

Die skrumskakel Michael Bondesio en die agsteman Willie Britz is na die stryd vir sowat vier weke op die krukkelys as gevolg van beserings.

Ross Cronjé vervang vir Bondesio terwyl JJ Breet vir Britz in die span vervang.

Derick Minnie sal na agtseman skuif met Breet wat op flank sal uitdraf.

Lionel Cronjé sal op loskakel by Marnitz Boshoff oorneem, wat heelagter toe skuif.

Andries Coetzee skuif van heelagter na vleuel, met Deon Helberg wat op die bankie sal wees.

Die Lions sal na die naweek se stryd vier weke af hê voor hul volgende wedstryd teen Mont de Marsan van Frankryk op 16 Maart.

Namibië sou op 23 Februarie teen die Lions gespeel het, maar het hul wedstryd gekanselleer.

“Ons het nou die voordeel waar ons vir almal bietjie hersteltyd kan gee. Hulle sal volgende week oefen en dan sal ons hulle ‘n paar dae afgee om te herstel.”

Die Lions se span vir die wedstryd teen die Kings:

15 Marnitz Boshoff, 14 Andries Coetzee, 13 Stokkies Hanekom, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Lionel Cronje, 9 Ross Cronje, 8 Derick Minnie, 7 JJ Breet, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Hendrik Roodt, 3  Ruan Dreyer, 2 Francois du Toit, 1 JC Janse van Rensburg (kaptein)

Plaasvervangerss: 16 Robbie Coetzee, 17 Jacques van Rooyen, 18 Gavin Annandale, 19 Warwick Tecklenberg, 20 Whestley Moolman, 21 Deon Helberg, 22 Ruhan Nel, 23 Dylan des Fountain

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: lions  |  southern kings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Heydenrych sê... In jou drome Pierre Pitzertjie !!!! IN JOU DROME !!!!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.