Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Lambie op heelagter teen Stormers

2012-05-24 11:31
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Rebels skok Waratahs
Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Durban – Pat Lambie maak sy terugkeer vir die Sharks op heelagter wanneer die Durbaniete Saterdag teen die Stormers op Kingsmead uitdraf.

Die Sharks se breier, John Plumtree, het Willem Alberts gekies om op flank teen die Kapenaars uit te draf.

Frederic Michalak het sy plek in die nr.10-trui behou nadat hy beïndruk het in laas naweek se kragmeting met die Cheetahs.

Die buitesenter Tim Whitehead sukkel met 'n liesbesering en sal deur Meyer Bosman in die beginspan vervang word.

Afskoptyd Saterdag is om 19:10.

Spanne:

Sharks: 15 Patrick Lambie, 14 JP Pietersen, 13 Paul Jordaan, 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Frederic Michalak, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel (kaptein), 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Anton Bresler, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira

Plaasvervangers: 16 Craig Burden, 17 Wiehan Herbst, 18 Pieter-Steph du Toit, 19 Ryan Kankowski, 20 Jacques Botes, 21 Odwa Ndungane, 22 Louis Ludik

Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Jean de Villiers (kaptein), 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Jebb Sinclair, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Siya Kolisi, 5 Andries Bekker, 4 Eben Etzebeth, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Steven Kitshoff

Plaasvervangers: 16 Deon Fourie, 17 Frans Malherbe, 18 De Kock Steenkamp, 19 Don Armand, 20 Nick Fenton-Wells, 21 Louis Schreuder, 22 Burton Francis

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: sharks  |  stormers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

mercia.lamprecht.73 sê... Jy is 'n arrogante napratertjie want dis duidelik dat daar tussen jou ore niks aangaan nie. Gaan sit in die hoekie en tel jou drie borshare. Dit kan jou besig hou tot ons klaar rugby gepraat het. Miskien moet jy huistoe gaan, jou Ma wil kinders tel. Voorspoed vir die spanne wat die naweek speel. Veral die Bulls Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.