Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

'Kompetisie is gesond' – Morné

2011-05-19 18:01
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs
Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs

Jacques Engelbrecht sal beskikbaar wees vir die Kings se Super-stryd teen die Cheetahs in PE, nadat hy van 'n enkelbesering herstel het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Pretoria - Die Springbok-losskakel Morné Steyn glo die verhoogde kompetisie vir die nommer 10-trui sal tot ‘n verbetering in sy spel lei.

‘n Sterk verbetering van losskakelspel is in vanjaar se Super Rugby-kompetisie onder Suid-Afrikaanse spanne bespeur.

‘n Veel verbeterde Peter Grant is terug in die kollig ná ‘n tydjie in Japan. Die jong losskakels Patrick Lambie en Elton Jantjies baklei ook vir ‘n plek in die Springbok-span.

Dan het die Cheetahs-losskakel Sias Ebersohn ook die afgelope paar weke gewys dat hy ‘n toekomstige mededinger vir dié posisie sal wees.

Alle oë sal egter die komende naweek op die stryd tussen Steyn en Lambie wees in die Bulls se wedstryd teen die Sharks in Durban.

“Die wonderlike ding van die Bulls is dat ons nie regtig fokus op individuele tweestryde nie... tweestryde soos dié tussen my en Patrick Lambie sal egter altyd daar wees,” het Steyn Donderdag gesê by die bekendstelling van die Absa Skopskool by Cornwill Hill Kollege in Pretoria.

“Ek dink die kompetisie is goed vir die land en met die terugkeer van Ruan Pienaar, Butch James, Frans Steyn en ek weet nie wie nog almal nie, sal die kompetisie taaier raak.”

Steyn glo die stryd om die losskakel-posisie sal hom op sy tone hou en hom dwing om harder te werk om sy plek in die Bok-span te behou.

Hy voel daar is ruimte vir verbetering in sy spel.

“My slaagsyfer na die pale is 80% en jy wil altyd hê dit moet 100% wees, maar dis nie altyd moontlik nie,” het Steyn gesê.

“Ek kan steeds verbeter op al die elemente van my spel,” het Steyn gesê.

- Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: morne steyn
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Derick Bronkhorst sê... Vis jou IK laat jou in die steek, jy sal nie verstaan wat hy probeer se nie. Verskoon hom Hannes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Sunninghill - 08:33 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Magaliessig and Sunninghill
  • Tuesday Magaliessig - 08:32 AM
    Road name: Main Road Southbound
    DELAYS between Lone Hill and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.