Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Kings trek Maku, oorsese spelers nader

2012-10-03 14:54
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls steeds onseker oor Kirchner
Bulls steeds onseker oor Kirchner

Dis steeds onduidelik wanneer die Springbok-heelagter Zane Kirchner tot die speelveld vir die Bulls sal kan terugkeer.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Kings het kontrakte met die Leeus se haker Bandise Maku, die Argentynse skrumskakel Nicolas Vergallo en Hadleigh Parkes, veelsydige agterspeler van die Blues, onderteken, het Eyewitness News Woensdag berig.

Maku was twee seisoene by die Rooibontes, maar het die 2012 Super-rugbyseisoen weens beserings misgeloop.

Die 26-jarige haker het ook vir die Bulls Super-rugby gespeel en in een toets vir die Springbokke teen Italië in 2010 uitgedraf.

Die Kings se direkteur van rugby, Alan Solomons, glo Maku se ervaring sal die Oos-Kaapse franchise geweldig help tydens hul Super-veldtog aanstaande jaar.

"Ons sukkel om Suid-Afrikaanse spelers met internasionale ervaring te kry weens die laat aankondiging (promosie tot Super-rugby) in Augustus, maar ons hoop dat ouens soos Hadleigh en Nicolas waarde kan byvoeg," het Solomons oor die internasionale spelerskontrakte gesê.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

Lees meer oor: bandise maku  |  southern kings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Pierre Pitzer III sê... Dante, wil jou net reg help die manne wat hier grootbek is en sommiges was,was inderdaad jou Stormers maatjies Papsak Louise en die Huiler. Ons weet wat in verlede gebeur het maar soos jy ons 'n paar keer daarop gewys het wanneer ons verwys na ons 3 Super Rugby Titels dis is in die verlede. so Ja dis nou die hede en julle het baie harder werk wat voorle. Ons het ook al soos jy weet in die verlede teen julle verloor op LIEWELAND en steeds die S14 op Soweto gewen so wat is nou eintlik jou punt? As dit vir jou gaan om die Bulle te klop tewyl julle S15 verby is kry vir jou. Feit bly steeds dat julle sukkel en ook dat julle baie senior spelers volgende jaar verloor, wat gaan dan die verskoning wees? Dat die Bulle die talent wat julle mis kyk steel??? Nee wat kom ou grote gee krediet waar dit toekom. Allister en Fleck is besig om met julle talent te mors. Miskien moet Stormers 'n paar NZ spelers invoer dan gaan julle verseker wees van 'n crowd volgende jaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.