Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Kings aanvaar besluit oor buitelandse spelers

2013-01-28 08:52
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls-slot teken by Force
Bulls-slot teken by Force

Die Force het 'n groot slag geslaan toe hulle die Bulls-slot Wilhelm Steenkamp as dié Super-franchise se nuutste aanwins onthul het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Cheeky Watson, voorsitter van die Southern Kings, het gesê sy span aanvaar 'n reël van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) dat hulle nie meer as twee buitelandse spelers tydens die Super-reeks op die veld mag hê nie.

Rapport het Sondag berig dat die Kings se versoek aan Saru om meer as twee buitelandse spelers op die veld toe te laat, afgekeur is. Saru het die besluit glo Vrydag tydens ‘n vergadering geneem, met ‘n amptelike aankondiging wat Maandag verwag word.

“Die Southern Kings het nog nie amptelike bevestiging van SA Rugby oor die aangeleentheid gekry nie, maar ons het geen rede om nie die verslag te glo nie,” het Watson aan Rugby15.co.za gesê.

“As dit die geval is, sal ons die besluit van SA Rugby aanvaar. Ons weet hierdie streek is nog nooit met 'n silwer lepel gevoer nie en ons het geen rede om te dink dat dit anders sal wees voor ons eerste Superrugby-seisoen nie.”

“Ons sal egter nie een van ons buitelandse spelers laat gaan nie omdat daar nog genoeg geleenthede in ons strukture is vir hulle om ‘n bydrae te maak.”

Die Kings se eerste wedstryd is op 23 Februarie teen die Force in Port Elizabeth.
 
Lees hier meer.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: superrugby  |  southern kings
VOLGENDE OP NUUS24X

Bulls-slot teken by Force

40 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Wayne Thies sê... Die beste fetcher in huidige rugby! Maar Heynecke sien dit nie raak nie. Ek hoop Brussouw loop hom raak by die lughawe om hom n paar warme klappe te gee. Gelukig sine ons hom weer volgende jaar by die Cheetahs met Super Rugby. Heynecke Meyer is swak!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Asset Data Capturer

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.