Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

King Carlos help uit by Sharks

2013-01-18 13:55
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls steeds onseker oor Kirchner
Bulls steeds onseker oor Kirchner

Dis steeds onduidelik wanneer die Springbok-heelagter Zane Kirchner tot die speelveld vir die Bulls sal kan terugkeer.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Durban – Die oud-All Black en voormalige hulpafrigter van die Lions, Carlos Spencer, gaan sy kennis met die Sharks deel tydens die Durbaniete se voorseisoense voorbereiding vir die Super-reeks.

Sport24 het Vrydag berig dat die 37-jarige voormalige losskakel ingestem tot 'n korttermyn-kontrak.

"Sy ervaring as 'n speler en die geleentheid om hom te gebruik is fantasties vir ons," het die Sharks se breier, John Plumtree, gesê.

"Sy kennis van losskakel- en agterlynspel is van onskatbare waarde. Carlos sal ook na spelers se skoptegnieke kyk terwyl hy in Durban is."

"Omdat hy 'n tydjie hier gaan wees kan hy homself geniet en die spelers leer ken. Ek is baie beïndruk met wat hy met Elton Jantjies gedoen het," het Plumtree gesê.

Spencer sê hy sien uit daarna om saam met die Springbok-losskakel Pat Lambie te werk.

"Ek het my tyd met Elton baie geniet, hy is 'n opwindende en vaardige speler," het Spencer gesê.

"Pat is 'n soortgelyke speler. Hy is beslis iemand vir die toekoms en ek sien daarna uit om 'n paar van my idees met hom te deel."

Die Sharks se Super-rugbyveldtog skop af op 23 Februarie wanneer hulle teen die Cheetahs in Bloemfontein uitdraf.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: carlos spencer  |  sharks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Java Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Intermediate Java Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.