Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

'Juan beter speler ná koue skouer'

2012-07-27 08:29
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks, Bokke sonder ervare JP
Sharks, Bokke sonder ervare JP

Die Sharks sowel as die Springbokke het 'n terugslag beleef met die nuus dat die vleuel JP Pietersen lank op die krukkelys gaan wees.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Stormers se agterlyn-afrigter, Robbie Fleck, glo Juan de Jongh se weglating uit die Springbok-span het tot 'n verbetering in sy spelpeil gelei.

Sedert die Super-reeks weer begin het, ná die wintertoetse in Junie, het De Jongh drie briljante wedstryde vir die Kapenaars gespeel.

"Ek dink die feit dat hy nie by die Bokke betrokke was nie het hom meer gemotiveer. Jy sien dat hy selfs 'n steekskoppie of twee probeer om die druk te verlig," het Fleck Vrydag aan Sport24 gesê.

De Jongh sal Saterdag teen sy oud-spanmaat Tim Whitehead uitdraf wanneer die Stormers en die Sharks mekaar in die Super-halfeindstryd op Nuweland pak.

Whitehead het 'n groot indruk by die Durbaniete gemaak en sy tweegeveg met De Jongh sal interessant wees om dop te hou.

"Ek dink baie van Tim, sy visie, aangeë en die lyne wat hy hardloop is baie goed, het Fleck, wat Whitehead afgerig het toe hy nog vir die Universiteit van Kaapstad gespeel het, gesê.

Die stryd op Nuweland skop af om 17:05.

Spanne:

Stormers: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (kaptein), 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Deon Fourie, 7. Rynhardt Elstadt, 6. Siya Kolisi, 5. Andries Bekker, 4. Eben Etzebeth, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1.  Steven Kitshoff

Plaasvervangers: 16. Frans Malherbe, 17. Deon Carstens, 18. De Kock Steenkamp, 19. Don Armand, 20. Louis Schreuder, 21. Burton Francis, 22. Gerhard van den Heever

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Tim Whitehead, 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Frederic Michalak, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Marcell Coetzee, 6 Keegan Daniel (kaptein), 5 Anton Bresler, 4 Willem Alberts, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira

Plaasvervangers: 16 Craig Burden, 17 Wiehahn Herbst, 18 Steven Sykes, 19 Jean Deysel, 20 Jacques Botes, 21 Odwa Ndungane, 22 Riaan Viljoen

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.