Super Rugby

Jantjies uit oor dissipline

2011-06-09 18:51
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Brenden Nel, Supersport

Johannesburg – Die Lions-afrigter, John Mitchell, het die losskakel Elton Jantjies gestraf nadat hy span-protokol oortree het en het Butch James weer die losskakel-posisie laat inneem vir die span se laaste Super Rugby-kragmeting van die seisoen teen die Sharks.

Mitchell het aangedui dat Jantjies ‘n belangrike span-afspraak gemis het en dat dít die rede is vir Jantjies se skuif na die plaasvervangerbank.

Die jong losskakel het onlangs indrukwekkende vertonings gelewer in sy span se toer na Australasië.

Hoewel daar aanvanklik gemeen is die skuif is gemaak weens Jantjies se gesukkel op die verdediging, het Mitchell ‘n ander verduideliking gebied.

“Elton het die span-protokol gebreek terwyl ons op toer was, so hy moet die nagevolge aanvaar,” het Mitchell gesê.

“Die leierskap het saam die besluit daaroor gemaak. Dit is hoekom Butch nou na nr. 10 skuif.

“Ek dink dit is iets wat binne die span gehou word... dit het meer te doen met stiptelikheid. Hy het ‘n afspraak gemis.”

Die Lions-span is:

15 Jaco Taute, 14 Dylan Des Fountain, 13 Doppies la Grange (kapt.), 12 Alwyn Hollenbach, 11 Deon van Rensburg, 10 Butch James, 9 Jano Vermaak, 8 Josh Strauss, 7 Derick Minnie, 6 Cobus Grobbelaar/Jaco Kriel, 5 Franco van der Merwe/David de Villiers, 4 Wikus van Heerden, 3 Patric Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg

Plaasvervangers: 16 Edgar Marutlulle, 17 Jacobie Adriaanse, 18 David de Villiers/David Bulbring, 19 Warren Whiteley, 20 Michael Bondesio, 21 Elton Jantjies, 22 Michael Killian

- Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 161,995.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.