Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

James Horwill steeds op krukke

2013-02-18 14:42
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Heinrich Brüssow na Japan
Heinrich Brüssow na Japan

Die Cheetahs se baljagter Heinrich Brüssow gaan Suid-Afrika verlaat om sy rugbyloopbaan in Japan voort te sit.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Durban – Die Reds is steeds sonder die dienste van hul kaptein, James Horwill, nadat die Wallaby-slot sy terugkeer weens 'n enkelbesering moes uitstel.

Horwill het sedert sy dyspierbesering tydens verlede jaar se Super-seisoen nog nie weer rugby gespeel nie, maar hy het in die voorseisoen die groenlig gekry om in die Super-reeks se openingsronde uit draf.

Die staatmaker-slot het egter sy enkel tydens 'n spanoefening beseer en het nie Saterdag teen die Brumbies uitgedraf nie.

Hy sal gevolglik ook die naweek se wedstryd teen die Waratahs in Brisbane misloop.

Goeie nuus vir die Reds is dat die senter Anthony Faingaa terug is vir die stryd met die Waratahs en waarskynlik die kapteinsarmband by James Slipper sal oorneem.

Die Reds is ook steeds sonder die dienste van die beseerde Wallaby-skrumskakel Will Genia.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24
  

Lees meer oor: james horwill  |  beserings  |  reds
VOLGENDE OP NUUS24X

Heinrich Brüssow na Japan

40 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Nuusman Ekke sê... Geluk Meyer. Nog n grootman verlore deur jou oogklap en bevooroordeeldheid keuses!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:58 AM
    Road name: R24 Eastbound
    DELAYS approaching the Barbara Road exit due to an earlier truck accident
  • Thursday Booysens - 08:56 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Ormonde and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.