Super Rugby

JP word Sharks-senter

2012-02-02 10:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Johannesburg. – JP Pietersen kan vanjaar een van die Sharks se vernaamste aanvalswapens wees; nie as vleuel nie, maar as buitesenter.

John Plumtree, die Sharks se afrigter, het onthul hy gaan met dié Springbok-vleuel eksperimenteer in die middelveld.

Dit sal reeds dié naweek in die Sharks se onderlinge proefwedstryd gebeur.

“Ek stel baie belang om te sien hoe hy (Pietersen) as senter doen. Hy het die lyf en is ’n sterk speler. Op die aanval én verdediging is hy stewig en dan het hy ook hope ervaring.

“Daar sal net ’n aanpassing aan sy werktempo gemaak moet word as hy inskuif senter toe,” het Plumtree gesê.

As Pietersen op senter ’n nuwe tuiste kan vind, beteken dit Plumtree hoef ook nie sy ander twee Bok-vleuels, Odwa Ndungane en Lwazi Mvovo, die heeltyd te roteer nie en kan hulle gereeld vleuel speel.

Plumtree het die volgende paar weke, eers in die proefwedstryd en dan teen die Boland (10 Februarie) en OP Kings (17 Februarie), die kans om te sien wie die beste saam met Pietersen sal kombineer in die middelveld.

Die aanwins uit die Westelike Provinsie, Tim Whitehead, asook Paul Jordaan, wat verlede jaar uitstekende spel vir die o.21’s gelewer het, kan sterk kandidate wees.

Plumtree beskou Jordaan as ’n speler met die X-faktor. “Hy is ’n uitstekende balspeler wat daarvan hou om na aan die aksie te wees.”

Plumtree het dié seisoen die klem verskuif wat sy voorbereiding betref.

Waar daar in die verlede taamlike hoëprofiel-opwarmwedstryde was, neem die Sharks dit rustiger wat hul voorbereidings-wedstryde betref en is daar nou meer klem op kondisionering.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: jp pietersen  |  sharks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 161,995.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.