Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Hurricanes skok Crusaders

2013-03-08 11:26
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Beast sak teen Bulls op Kingspark
Beast sak teen Bulls op Kingspark

Die Bok-stut Tendai "Beast" Mtwarira is terug vir die Sharks se Super-stryd teen die Bulls, nadat hy lank op die kantlyn was weens 'n besering.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Wellington – Die Crusaders is steeds op soek na 'n eerste oorwinning in vanjaar se Super-reeks nadat hulle Vrydag met 29-28 teen die Hurricanes in Wellington verloor het.

Die rustydtelling was 12-7 in die guns van die tuisspan, maar die Crusaders het drie drieë in die tweede helfte gedruk om die voortou te neem.

Die vleuel van die Hurricanes Alapati Leiua se onderskep-drie in die 73ste minuut, het die knoop egter vir die Hurricanes deurgehaak.

Die Crusaders se volgende wedstryd is teen die Bulls in Christchurch terwyl die Hurricanes teen die Highlanders in Dunedin uitdraf.

Puntemakers:

Hurricanes:


Drieë: Julian Savea, Alapati Leiua Doelskoppe: Beauden Barrett (2) Strafdoele: Barrett (5)

Crusaders:

Drieë: Ryan Crotty, Corey Flynn, Israel Dagg, Dan Carter Doelskoppe: Dan Carter (4)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: crusaders  |  hurricanes
VOLGENDE OP NUUS24X

Mercedes blitsig in Monaco

50 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Moolman sê... Pierre, ek twyfel of die papsaksuiper, pildrinkende drup enigiets vestaan wat jy of iemand anders antwoord. Dit lyk wragtig of hy aan n minderwaardigheidskompleks ly omdat hy seker st. 3 n paar keer gepluk het en toe geskors is omdat sy tande almal vrot was van die heeltyd se papsak suip. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fordsburg - 10:15 AM
    Road name: Church Street Southbound
    SLOW TRAFFIC between Central Avenue and Main Reef Road
  • Friday Fourways - 10:14 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.