Henry: Dis Stormers en Crusaders in eindstryd
2010-05-21 13:43
In-diepte Verslae
Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.
Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.
Auckland – Die All Blacks-afrigter, Graham Henry, sit nie op die kantlyn as dit kom by 'n opinie oor wie met vanjaar se Super14-titel gaan wegstap nie.
“Ek is baie beïndruk met die Crusaders se spel die afgelope paar weke en dink hulle gaan die Bulls wen."
“Kyk, as ek die tipe ou was wat van 'n weddery hou, sou ek my geld op die Crusaders en Stormers in die eindstryd gesit het, maar soos julle weet ken ek die spel van rugby maar sleg," het Henry met sy kenmerkende skewe glimlag gesê.
Spanne:
Bulls:
15. Zane Kirchner, 14. Jaco van der Westhuyzen, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (kaptein), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrö Steenkamp
Plaasvervangers: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuün, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Stephan Dippenaar, 22. Pedrie Wannenburg
Crusaders:
15. Colin Slade, 14. Sean Maitland, 13. Robert Fruean, 12. Daniel Bowden, 11. Zac Guildford, 10. Dan Carter, 9. Andy Ellis, 8. Kieran Read, 7. Richie McCaw (kaptein), 6. George Whitelock, 5. Sam Whitelock, 4. Brad Thorn, 3. Owen Franks, 2. Ti’i Paulo, 1. Ben Franks
Plaasvervangers: 16. Daniel Perrin, 17. Wyatt Crockett, 18. Chris Jack, 19. Thomas Waldrom, 20. Kahn Fotuali’i, 21. Tim Bateman, 22. Jared Payne
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
- Sport24