Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Hak hou Juan Smith uit vir hele jaar

2012-04-04 08:58
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Chiefs wys hul klas in Hamilton
Chiefs wys hul klas in Hamilton

Die Waikato Chiefs het drie drieë teenoor die Crusaders se een gedruk om in die Super-kragmeting in Hamilton te seëvier.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Pietermaritzburg – ’n Yslike terugslag het Heyneke Meyer se beplanning vir 2012 getref nog voordat hy die eerste keer amptelik die Springbok-hoofafrigter in ’n rugbytoets was.

Die stil sluipskutter van Suid-Afrikaanse rugby, Juan Smith, het Dinsdag in ’n eksklusiewe onderhoud met Sport24 gesê dat hy besluit het om weens ’n hakseningbesering vir ’n onbepaalde tydperk ’n ruskans uit rugby te neem.

Suid-Afrika se voorste nr. 7-­flank sedert 2003 het bevestig dat hy beslis nie vanjaar vir die Cheetahs of die Springbokke sal uitdraf nie.

Die 30-jarige Smith het sy haksening op 25 Februarie 2011 in ’n Super-wedstryd teen die Bulls in Bloemfontein beseer – hy het sedertdien verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi misgeloop én was nog nie in vanjaar se Super-reeks in aksie nie.

Hy was Dinsdag uiteraard uiters teleurgesteld dat sy besering hom so lank van die veld hou en ná vier operasies nie so spoedig herstel het soos hy aanvanklik gehoop het nie.

“Die regte ding om nou te doen, is om my besering genoegsame tyd te gun om 100% te herstel, ” het Smith gesê.

Naka Drotské, afrigter van die Cheetahs, is platgeslaan oor die jongste nuus oor Smith se besering.

“Juan is die beste nr. 7-flank in wêreldrugby. Hy was die laaste klompie jare ook ons kaptein en om hom te verloor, is ’n reuse-terugslag,” het Drotské gesê.

“Dit gaan bitter moeilik wees om ’n speler van wêreldgehalte soos hy te vervang.”

Smith se hoop is nou daarop gevestig om in 2013 sterker as voorheen terug te keer en hy is bekend as ’n speler wat nie maklik handdoek ingooi nie.

Hy het hom juis net op die nippertjie aan 2011 se Wêreldbeker-toernooi onttrek toe hy nie langer die pyn kon verduur het waarmee hy geoefen het nie. As ’n ware spanmaat wat nie tydens dié toernooi als kon gee nie, het hy besluit om sake eerder vanaf die kantlyn dop te hou.

Nadat hy die Cheetahs se onlangse toer na Australasië misgeloop het, het Smith aanvanklik gehoop om sy terugkeer die naweek teen die Lions in die Rosestad te maak.

Meyer se eerste toets as Bok-hoofafrigter is op 9 Junie in Durban teen Engeland. Hoewel Suid-Afrika uitstekende losvoorspelers het, het Smith nie sy gelyke as baldraer, lynstaanman en leier in die span nie.

Die afwesigheid van sy ervaring sal Meyer se taak beslis bemoeilik teen ’n Engelse span wat die afgelope tyd ’n opwaartse kurwe toon.

Sy besering kan Meyer selfs dwing om ervare spelers soos Fourie du Preez, Jaque Fourie en Bakkies Botha vir die drie toetse teen Engeland te ontbied.  

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Joe Jooste sê... Hierdie een het ek darem reg op Superbro, maar toe krap die Rebels dinge deurmekaar... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 13:47 PM
    Road name: Delmas Road Southbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and Dam Road
  • Friday Pretoria - 13:32 PM
    Road name: Lynnwood Road Eastbound
    DELAYS approaching Solomon Mahlangu Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.