Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Grant en De Jongh terug vir Stormers

2013-02-25 13:07
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks, Bokke sonder ervare JP
Sharks, Bokke sonder ervare JP

Die Sharks sowel as die Springbokke het 'n terugslag beleef met die nuus dat die vleuel JP Pietersen lank op die krukkelys gaan wees.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Stormers het ‘n tydige hupstoot gekry voor hul kragmeting Saterdag teen die Sharks in Durban, met die nuus dat Peter Grant en Juan de Jongh albei beskikbaar sal wees vir die stryd, het SuperSport.com berig.

Dit sal Grant se eerste wedstryd vir die Kaapse span wees sedert verlede jaar se nederlaag teen die einste Sharks in die halfreindronde, na die losskakel sy rugby in Japan voortgesit het tydens die Curriebekertoernooi.

De Jongh het glo herstel van 'n dyspier-besering en kan moontlik vir Damian de Allende in die middelveld vervang.

Die Stormers het Vrydagaand met 'n telling van 17-25 op Loftus verloor.

“Om eerlik te wees was hierdie net ‘n telleurstelling en is daar geen verskonings nie. Die eerste helfte was ‘n verleentheid vir die Stomers-trui en ek het lank laas so ‘n vertoning deur ‘n Stormers-span gesien,” het die afrigter Aliister Coetzee tydens ‘n mediaverklaring gesê.

“Ons het te veel onnodige strafskoppe binne skopafstand afgestaan en Morné Steyn was sekuur met sy akkuraatheid in hierdie wedstryd,” het De Villiers gesê.

“Ons gaan lank en hard na onsself moet kyk. Belangriker nog, ons sal eers daarna kyk om weer ‘n span te word.”

“Hierdie wedstryd het vir ons die verskil tussen Curriebeker- en Superrugby gewys.”

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Martin Fourie sê... Saterdag is ek 'n Cheetah ondersteuner. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 10:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching C R Swart Drive
  • Tuesday Benoni - 10:22 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Ampthill Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.