Super Rugby

Ervare Ross op stut vir Boland

2012-02-09 09:59
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Reds klop Brumbies met enkele punt
Reds klop Brumbies met enkele punt

Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Kaapstad – Die Boland-Kavaliers het ’n ervare stut-aanwins in Ross Geldenhuys bygekry vir Vrydagaand se vriendskaplike wedstryd teen die Sharks in Durban.

Geldenhuys het al 19 Superrugby-wedstryde vir die Lions gespeel en het voorheen ook vir die Grens en Pumas uitgedraf.

Hy was vroeg in sy loopbaan ook in die Westelike Provinsie se strukture, maar nie een van sy 72 eersterangse wedstryde was vir die Streeptruie nie.

“Ons leen Ross by die Leeus. Daar is nog nie ’n kontrak met hom gesluit nie, maar ons sal onderhandel as hy tevrede is hier by ons,” het die Kavaliers se afrigter, Eugene Eloff, gesê.

Die 29-jarige Geldenhuys verskaf waardevolle ervaring aan die Kavaliers se voorry nadat Eugene Butterworth en Janro van Niekerk albei Griekwas toe is.

Eloff het in ’n verrassende skuif vir Jacquin Jansen as buitesenter gekies. Jansen is ’n heelagter, maar Jonathan Francke bevind hom vandeesweek in die laaste vesting.

“Ek sien uit daarna om te sien wat daardie kombinasie teen ’n Super-span sal kan doen,” het Eloff gesê.

“Jacquin is blitsvinnig en kan sy pad deur ’n halwe gaping vind. Ek het gevoel hy is te ver van die spel af op heelagter.”

Die Kavaliers sal nie ’n kans staan teen ’n Sharks-span op volle sterkte nie, maar Eloff streef ander doelwitte na.

“Ek wil sien of ons strukture werk en hoe die spelers se besluitneming onder druk is. Hulle het reeds teen die Stormers baie karakter getoon.

“Dis ook belangrik om te sien hoe ons met besit deur fases geleenthede benut.

“Ek wil nie hê die span moet uitsluitlik van omgekeerde besit af speel nie.”

Eloff moet steeds oor die weg kom sonder die ervare Bolla Conradie en die haker Clemen Lewis. Albei is by die Stormers.

Die losskakel Elgar Watts en losvoorspeler Zandré Jordaan behoort teen Maart van hul skouerbeserings te herstel.

Die Boland-span is:

Jonathan Francke, Senan van der Merwe, Jacquin Jansen, Siviwe Magaba, Brendon April, Ricardo Croy, Neil Papier, Junior Bester, Thor Halvorsen, Franzel September (k), Nolan Clark, Jerry Sefoko, Ross Geldenhuys, Chris Buckle, Charl du Plessis.
PLAASVERVANGERS: Martin Nel, BJ Julies, Jaco du Toit, PJ van Zyl, Juwell Samuels, Jeremy Plaatjies, Cola Wiliams.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24
 

Lees meer oor: boland kavaliers  |  sharks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 161,995.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.