Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Einde van die pad vir futlose Bulls

2012-07-21 11:36
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Beast sak teen Bulls op Kingspark
Beast sak teen Bulls op Kingspark

Die Bok-stut Tendai "Beast" Mtwarira is terug vir die Sharks se Super-stryd teen die Bulls, nadat hy lank op die kantlyn was weens 'n besering.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Crusaders het hul plek in die halfeindronde van die Super-reeks bespreek nadat hulle die Bulls Saterdag moeiteloos in Christchurch geklop het.

Die eindtelling was 28-13 gewen nadat die Kiwi's rustyd met 16-3 voorgeloop het.

Die Crusaders het vanaf die eerste minuut van die kragmeting die afbreekpunte geteiken en veral vir Francois Hougaard onder druk geplaas. Die tuisspan het ook in die skrums oorheers en keer op keer omkeerbesit gewen.

Ten spyte van Wynand Olivier se drie laat in die tweede helfte het die Bulls nooit na 'n span gelyk wat wou terugveg nie.

Alhoewel hulle meer drieë as die Crusaders aangeteken het, het swak skopwerk die span van Pretoria in die steek gelaat.

Die dissipline waarop Frans Ludeke soveel klem gelê het voor die afskop, was ook duidelik afwesig en die spelers hoef net in die spieël te kyk as hulle na redes vir 'n lustelose vertoning soek.

Puntemakers:

Crusaders:

Drie: Zac Guildford Doelskoppe: Dan Carter Strafdoele: Carter (6)

Bulls:

Drieë: Dewald Potgieter, Wynand Olivier Strafdoele: Morné Steyn (1)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Nuus24

Lees meer oor: bulls  |  crusaders
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
164 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Joe Black sê... Die Bulle het ook n hele paar beasts,dit kan net lekker wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:08 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
  • Thursday Rosebank - 15:07 PM
    Road name: Bolton Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Craddock Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.