Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Dubbele slag tref Bulls

2013-02-18 12:34
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Rebels skok Waratahs
Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Pretoria – Wilhelm Steenkamp en Dean Greyling sal nie vir die Bulls se openingsronde van die Super-reeks Vrydagaand teen die Stormers op Loftus Versfeld oorweeg word nie.

Steenkamp het 'n skouerbesering en sal nog twee weke op die kantlyn sit, terwyl Greyling weer vanaf aanstaande week behoort te oefen nadat hy van 'n stresfraktuur aan sy voet herstel het.

Volgens die Bulls se spandokter, Org Strauss, behoort Ulrich Beyers, Akona Ndungane, Jacques du Plessis, Jacques Potgieter, Louis Fouche en Dawie Steyn, wat nie Maandag geoefen het nie, almal gereed te wees vir Vrydag se kragmeting.

Die afrigter, Frans Ludeke, sal sy span Dinsdag bekendmaak.

Afskoptyd Vrydag in Pretoria is om 19:10.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: beserings  |  bulls  |  stormers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Heydenrych sê... Blou bul en Blou muller as julle niks te se het nie , bly liewers stil !!, gaan drink julle brandewyn verder en moenie jul vroens slaan nie ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.