Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Dubbele slag tref Bulls

2012-05-07 09:15
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Cheetahs weer op spoed
Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – 'n Dubbele slag het die Bulls-kamp getref met die nuus dat die flank, Jacques Potgieter en die stut, Frik Kirsten, op pad terug is huis toe weens beserings.

Potgieter het mank van die veld gestap in die Bulls se 41-35 oorwinning Vrydag oor die Melbourne Rebels en volgens Supersport.com het x-strale getoon dat hy sy knieskyf beseer het. Die losvoorspeler sal tussen ses en agt weke buite aksie wees.

Kirsten het sy hand teen die Rebels gebreek en sal ses weke op die krukkelys wees.

Met die stut, Dean Greyling, wat ook teruggekeer het na Suid-Afrika vir die geboorte van sy eerste kind, sal Rayno Gerber Maandag by die Bulls in Perth aansluit.

Die Pretorianers se volgende toerwedstryd is Vrydag teen die Waratahs.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: beserings  |  bulls
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

50 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Landes Berg sê... Ou Louis, kom ek vertel jou ’n baie ou grappie. Sien, Christie se absoluut duurste kar in die wêreld was in ’n ongeluk en die assuransie wil dit afskryf. Sal te veel kos om te herstel. Arme Christie sit en ween by die gekrokte kar toe ’n Engel aan hom verskyn en vra wat verkeerd is. Christie vra of die Engel hom kan help om sy kar te herstel. Die Engel stap so ’n draai om die kar en sê nee, daar’s te veel skade en hy is nie by magte om sulke wonderwerke te verrig nie. Wonderwerke is wonderwerke, maar hierdie taak is ver bo hom. Hy vra of daar nie iets anders is wat hy vir Christie mee kan help nie. Terwyl hulle so wegstap vra Christie of die Engel dan maar vir hom kan help dat die Stormers weer ’n slag kan wen. Die Engel gaan staan, vryf so nadenkend oor sy baard, kyk na Christie en sê; “sjoe jong, kom ons gaan kyk bietjie weer na daai kar van jou.” Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.