Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

De Jongh het nooit getwyfel oor sy WP-lojaliteit

2012-03-14 09:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks, Bokke sonder ervare JP
Sharks, Bokke sonder ervare JP

Die Sharks sowel as die Springbokke het 'n terugslag beleef met die nuus dat die vleuel JP Pietersen lank op die krukkelys gaan wees.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad  – Die Westelike Provinsie is in sy bloed.

Dít is waarom daar vir die Springbok-senter Juan de Jongh geen debat was oor waar hy sy rugby tot einde 2015 sal speel nie.

“Ek het my vir nóg drie jaar tot die WP verbind. Dit was nie ’n moeilike besluit nie, want ek het al my senior rugby hier gespeel en is as ’n ondersteuner van die WP en Stormers grootgemaak,” het dié 23-jarige middelveld-ster Dinsdag gesê.

“Die gees wat ek die laaste paar jaar hier ervaar het, was ongelooflik. Ek het ook baie geleer.

“Daar is nou baie van die junior én senior spelers wat nuwe kontrakte gesluit het. Ons kan met daardie kern net sterker raak en hopelik trofeë wen.”

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het ook bevestig dat ’n nuwe kontrak met die vleuel Gio Aplon gesluit is. Aplon sal “langtermyn” by die WP wees.

Ma’a Nonu en Benson Stanley sal waarskynlik vir die Blues oorkant De Jongh en Jean de Villiers in Vrydagaand se Super-wedstryd op Nuweland speel.

“Nonu en Stanley is spelers met groot reputasies en baie ervare. Hopelik kan ons die beste van die saak maak,” het De Jongh gesê.

Die Stormers se agterlyn het nog nie vanjaar noemenswaardige hoogtes bereik nie, maar De Jongh meen hy en De Villiers kan die proses aanhelp.

“Dit neem tyd om kombinasies te vestig. As ons beter raak, sal dit die hele agterlyn vorentoe vat.”

Dat die Blues sonder hul geskorste All Black-vleuel Rene Ranger sal wees, is iets waarin De Jongh nie belangstel nie: “Rene is ’n goeie speler, maar ons fokus op onsself. Ongeag wie hulle bring, is ons agterlyn se fokus om ons spelpeil te lig.”

De Jongh was verlede jaar een van die uitblinkers, toe die Stormers ’n agterstand van 3-19 uitgewis het om die Blues met 28-26 op Edenpark in Auckland te klop.

“Ons het verlede jaar naelskraap teen die Blues gewen. Dit was heerlik om ’n goeie sege te kry, maar daar is vanjaar nuwe uitdagings. Ons wil voortbou op wat reeds bereik is,” het hy gesê.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: juan de jongh  |  stormers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Pierre Pitzer III sê... Ag Louis moet jou nie aan die Viskop steur nie hy is in dieselfde klas as Barney se Sussie alias Riaan Huiler van Belville wat 'n reaksie en aandag soek deur weg te kruip agter fake fotos en skuilname. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 07:56 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Sandton - 07:54 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Corlett Drive and the Grayston Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Entry Clerk

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing & Forwarding Sales Executive

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.