Super Rugby

Crusaders terug op wenpad

2010-03-12 10:42
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Plumtree kies Michalak op skrumskakel
Plumtree kies Michalak op skrumskakel

Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig vir die vriendskaplike wedstryd teen Boland op Kingspark in Durban.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Bulls en Cheetahs oefen
Bulls en Cheetahs oefen

Die Cheetahs en Bulls oefen vir die groot Super Rugby-derby op Loftus Versfeld.

Hamilton, Nieu-Seeland - Die Crusaders is terug op die Super14-wenpad nadat hulle 'n oorwinning van 26-19 in Hamilton oor die Chiefs behaal het.

Die tuisspan het eerste punte op die telbord gesit met twee strafskoppe binne die eerste vier minute deur die losskakel Stephen Donald.

Kort daarna het die Crusaders begin met hul teenaanvalle en die skrumskakel van die Crusaders, Kahn Fotuali`i, het uitstekend gespeel om twee drieë vir die Crusaders te druk.

Toe die Chiefs die bal uiteindelik bietjie lug kon gee, het die buitesenter Richard Kahui die Chiefs se enigste drie gaan druk.

Die Chiefs het hopeloos te veel balle in die lynstane verloor waar hulle erg deur die Crusaders gepla is, maar in die skrums het albei spanne gesukkel.

Richie McCaw en sy manne het duidelik gewys hoekom hulle die suksesvolste span in Super14-geskiedenis is.
 
Die Crusaders speel volgende Saterdag teen die Lions in Wellington en die Chiefs het 'n loslooitjie.

Puntemakers:

Chiefs: Drieë: Richard Kahui Doelskoppe: Stephen Donald Strafskoppe: Stephen Donald (4)

Crusaders: Drieë: Kahn Fotuali`i (2) Doelskoppe: Daniel Carter (2) Strafskoppe: Daniel Carter (4)

- Nuus24

Lees meer oor: super14-uitslae  |  crusaders  |  chiefs  |  super14

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Dante sê... Ag, Sweet.......... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 Elegance
2002
R 131,579.00

TOYOTA

Corolla 1.6 Professional MY09
2009
R 139,950.00

DODGE

Caliber 2.0 SXT 5-dr MY10
2011
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.