Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Chiefs bo in stryd van die voorspelers

2012-05-25 11:27
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Serfontein fiks vir stryd in Durban
Serfontein fiks vir stryd in Durban

Jan Serfontein sal op die reserwebank begin vir die Bulls in hulle Superrugbywedstryd teen die Sharks in Durban.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Chiefs het in die hoogste rat oorgeskakel om die Bulls Vrydag met 28-22 in Hamilton te klop. Die Kiwi-span beklee nou die top-posisie op die Super-rugbypunteleer.

Die kragmeting in Hamilton was 'n stryd tussen die voorspelers.

Bjorn Basson het 'n drie kort voor die rustydfluitjie gedruk om die Bulls teen halftyd met 18-6 te laat voorloop, maar die Chiefs het met mening teruggekom in die tweede helfte.

Die momentum het in die 68ste minuut verskuif toe die plaasvervanger Sam Cane, die Chiefs se tweede drie gedruk het en die tuisspan hul voorsprong van ses punte tot die eindfluitjie kon behou.

Puntemakers:

Chiefs:

Drieë: Andrew Horrell, Asaeli Tikoirotuma, Sam Cane Doelskoppe: Aaron Cruden (2) Strafskoppe; Cruden (3)

Bulls:

Drie: Bjorn Basson Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Steyn (4) Skepskop: Steyn

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Nuus24

Lees meer oor: bulls  |  chiefs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
106 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Jay Jay sê... Ons sien uit na n harde Game,met die Bulle n kortkop voor,hoop Jan Serfontein, kom gou van die bankn af. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday North Riding - 10:24 AM
    Road name: Witkoppen Road Westbound
    ACCIDENT at North Riding
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.