Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Chiefs skuif vier vir stryd teen Cheetahs

2013-02-28 12:07
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Rebels skok Waratahs
Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Hamilton – Die Chiefs se afrigter, Dave Rennie, het vier veranderings gemaak aan die span wat Saterdag teen die Cheetahs op die Waikato-stadion in Hamilton uitdraf.

Die All Black-haker Hika Elliot het van sy kuitbesering herstel en sal die leisels by die jongeling Rhys Marshall oorneem.

Augustine Pulu (skrumskakel) is met 'n plek in die beginspan beloon ná sy uitblinkvertoning laas naweek teen die Highlanders in Dunedin, maar die grootste verrassing is egter die besluit om die onderkaptein Craig Clarke na die plaasvervangerbank te skuif.

Die losskakel Aaron Cruden sal in die nr.10-trui uitdraf ondanks las van 'n liesbesering.

Afskoptyd Saterdag in Hamilton is om 08:35.

So lyk die span:

15. Gareth Anscombe, 14. Lelia Masaga, 13. Tim Nanai-Williams, 12. Bundee Aki, 11. Asaeli Tikoirotuma, 10. Aaron Cruden, 9. Augustine Pulu, 8. Fritz Lee, 7. Sam Cane, 6. Liam  Messam (kaptein), 5. Brodie Retallick, 4. Michael Fitzgerald, 3. Ben Afeaki, 2. Hika  Elliot, 1. Pauliasi Manu.

Plaasvervangers: 16. Rhys Marshall, 17. Ben Tameifuna, 18. Craig Clarke, 19. Tanerau Latimer, 20. Tawera Kerr-Barlow, 21. Charlie Ngatai, 22. Patrick Osborne.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: cheetahs  |  chiefs
VOLGENDE OP NUUS24X

Rebels skok Waratahs

2013-05-24 14:45

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Heydenrych sê... Wel done , Rebels , julle maak ons Stormers se pad net makliker om in die uitklop fase te kom , more oes die Stormers 5 punte in teen die Reds !!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Bryanston - 16:22 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Lone Hill
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.