Super Rugby

Cheetahs skop Hurricanes uitmekaar

2010-03-06 21:16
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls kry goeie nuus voor Chiefs-stryd
Bulls kry goeie nuus voor Chiefs-stryd

Die beseerde losvoorspelers CJ Stander en Dewald Potgieter kan straks gekies word vir die Bulls se Super-stryd teen die Chiefs in Hamilton.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Anja Carstens

Bloemfontein - Briljante skopwerk en ’n wil van staal, het gemaak dat die Cheetahs met 28-12 oor die Hurricanes in Bloemfontein geseëvier het.

Die Hurricanes was die span met meer balbesit maar hulle kon dit nie in punte omskep nie met die Cheetahs wat verwoed in hul verdediging was.

Die staatmaker-senters, Meyer Bosman en Naas Olivier, het briljant gedoen om met al hul skoppe na die pale te slaag.

Daarenteen het die skrumskakel Piri Weepu in die eerste helfte reeds met drie strafskoppe én 'n doelskop misluk. Swak dissipline het ook 'n groot rol in die Hurricanes se nederlaag gespeel. Hulle het twee geelkaarte in dié wedstryd ontvang.

Die plaasvervanger Kabamba Floors was het die Cheetahs drie gedruk en die vleuel David Smith en heelagter Cory Jane het die Hurricanes se drieë aangeteken.

Die Cheetahs het volgende naweek 'n loslooitjie terwyl die Hurricanes teen die Stormers op Nuweland kragte meet.

Puntemakers:

Cheetahs: Drieë: Kabamba Floors Strafskoppe: Meyer Bosman (4)  Naas Olivier (3) Doelskoppe: Naas Olivier

Hurricanes: Drieë: David Smith, Cory Jane Doelskop: Will Ripia

- Nuus24
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

pierre.fourie.37 sê... Ek glo jou ook Wayne!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.