Super Rugby

Carter-skopskoen help Crusaders met wen

2010-03-06 17:32
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls kry goeie nuus voor Chiefs-stryd
Bulls kry goeie nuus voor Chiefs-stryd

Die beseerde losvoorspelers CJ Stander en Dewald Potgieter kan straks gekies word vir die Bulls se Super-stryd teen die Chiefs in Hamilton.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Christchurch – Die losskakel Daniel Carter het drie doel- en vier strafskoppe vir 18 punte deur die pale gestuur in die Crusaders se oorwinning van 33-20 oor die Blues in Auckland.

Stephen Brett, in sy eerste wedstryd vir die Blues teen sy voormalige span, het vier strafskoppe en ‘n skepskop vir 15 punte aangeteken.

Die flank George Whitelock en senters Ryan Crotty en Robbie Fruean het vir die Crusaders onder die pale gaan druk terwyl die skrumskakel Alby Mathewson vir die Blues gaan druk het.

Die halftydtelling was 16-15 in die guns van die Crusaders.

Puntemakers:

Crusaders: Drieë: George Whitelock, Ryan Crotty, Robert Fruean Doelskoppe: Daniel Carter (3) Strafskoppe: Daniel Carter (4)

Blues: Drie: Alby Mathewson Strafskoppe: Stephen Brett (4) Skepskop: Stephen Brett

- Sport24
 

Lees meer oor: crusaders  |  super14-uitslae  |  blues  |  super14

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

pierre.fourie.37 sê... Ek glo jou ook Wayne!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.