Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Carter op binnesenter teen Stormers

2012-04-12 11:05
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks, Bokke sonder ervare JP
Sharks, Bokke sonder ervare JP

Die Sharks sowel as die Springbokke het 'n terugslag beleef met die nuus dat die vleuel JP Pietersen lank op die krukkelys gaan wees.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Christchurch – Die All Black-losskakel Dan Carter sal op binnesenter vir die Crusaders uitdraf in Saterdag se Super-rugbykragmeting met die Stormers in Christchurch.

Die Kiwi's se afrigter, Todd Blackadder, het vier veranderinge gemaak aan die Crusaders-span wat verlede Saterdag teen die Bulls in Pretoria verloor het.

Tom Taylor vervang Carter in die nr. 10-trui met Ryan Crotty wat na die plaasvervangerbank skuif.

Ben Franks sal in die vaskopstut-posisie uitdraf terwyl sy broer, Owen, op die bank gekies is.

Die slot Tom Donnelly vervang Luke Romano in die beginspan.

Afskoptyd Saterdag is 09:35.

So lyk die span:

15 Israel Dagg, 14 Sean Maitland, 13 Robbie Fruean, 12 Dan Carter, 11 Zac Guildford, 10 Tom Taylor, 9 Andy Ellis, 8 Kieran Read (kaptein), 7 Matt Todd, 6 George Whitelock, 5 Samuel Whitelock, 4 Tom Donnelly, 3 Ben Franks, 2 Corey Flynn, 1 Wyatt Crockett.

Plaasvervangers: 16 Quentin MacDonald, 17 Owen Franks, 18 Luke Romano, 19 Luke Whitelock, 20 Willi Heinz, 21 Ryan Crotty, 22 Tom Marshall.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: stormers  |  crusaders
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

ErnusSmit sê... Nee Louis, die vissie is 'n Luke Watson man. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Chartwell - 15:08 PM
    Road name: 6th Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the R114 - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Sunninghill - 15:08 PM
    Road name: Rivonia Road
    Traffic lights not working at Leeuwkop Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.