Butch op bank teen Brumbies
2011-05-13 10:51
In-diepte Verslae
Die Brumbies-losskakel, Zack Holmes, se onsuksesvolle strafdoel in die laaste minuut het die Reds met 'n enkele punt in Canberra laat wen.
Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.
Kaapstad - Die Lions het aangekondig dat die losskakel Butch James vir Jannie Boshoff as reserwe vervang vir Saterdag se Super Rugby-kragmeting teen die Brumbies in Canberra.
Afskoptyd Saterdag is 11:40.
So lyk die spanne:
Brumbies:
15 Pat McCabe, 14 Andrew Smith, 13 Tyrone Smith, 12 Christian Lealiifano, 11 Adam Ashley-Cooper, 10 Matt Giteau (kaptein), 9 Josh Valentine, 8 Ita Vaea, 7 Colby Faingaa, 6 Mitch Chapman, 5 Ben Hand, 4 Peter Kimlin, 3 Jono Owen/Dan Palmer, 2 Stephen Moore, 1 Ben Alexander
Plaasvervangers: 16 Huia Edmonds, 17 Salesi Ma'afu/Jono Owen, 18 Mark Chisholm, 19 Michael Hooper, 20 Patrick Phibbs, 21 Robbie Coleman, 22 Henry Speight
Lions:
15 Jaco Taute, 14 Lionel Mapoe, 13 Dylan des Fountain, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Deon van Rensburg, 10 Elton Jantjies, 9 Jano Vermaak, 8 Josh Strauss, 7 Michael Rhodes, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe, 4 Wikus van Heerden, 3 Patric Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg
Plaasvervangers: 16 Edgar Marutlulle, 17 Kevin Buys, 18 Warren Whiteley, 19 Cobus Grobbelaar, 20 Rory Kockott, 21 Burton Francis, 22 Butch James
Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
- Sport24