Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Bulls loop deur onder beserings

2013-02-25 12:05
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Kings-breier bedank, keer terug na NS
Kings-breier bedank, keer terug na NS

Die Kings het aangekondig dat hul vaardigheidsafrigter, Brad Mooar, die span weens persoonlike redes verlaat het en op pad terug is na Nieu-Seeland.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Pretoria – Die Bulls se oorwinning Vrydagaand teen die Stormers het teen ‘n hoë prys gekom, met drie spelers wat beserings in die wedstryd in Pretoria opgedoen het.

Die grootste verlies was dié van die flank Dewald Potgieter, wat sy knie-ligamente beskadig het.

Potgieter sal waarskynlik die Bulls se toer na Australasië misloop omdat hy drie tot vier weke op die kantlyn moet spandeer, het SuperSport.com berig.

Die Springbok-senter JJ Engelbrecht en die flank Deon Stegmann sal ook elkeen minstens die Bulls se volgende wedstryd misloop. Albei sal egter glo gereed wees om Sondag saam met die span op toer te vertrek.

Stegmann het sy dyspier beseer, terwyl Engelbrecht sy heup seergemaak het.

Die Bulls se volgende wedstryd is Saterdag teen die Force in Pretoria.

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: dewald potgieter  |  superrugby  |  bulls
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Pierre Pitzer III sê... Vis vis vis viiiiiiis jy moet aansoek doen. Vang plek is jy sal hulle moet betaal om jou in diens te neem! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.