Super Rugby

Bulls kan geskiedenis maak in Soweto

2010-03-20 23:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Highlanders te sterk vir Blues
Highlanders te sterk vir Blues

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Pretoria - Die Bulls kan geskiedenis maak as hulle vanjaar vir die Super14-halfeindstryd en -eindstryd kwalifiseer en by die Orlando-stadion in Soweto speel.

Die huidige Super14-voorlopers het bevestig dat hulle 'n ooreenkoms met Stadium Management South Africa (Pty) Ltd en die Johannesburgse stadsraad onderteken het.

Dit sal die eerste keer wees wat 'n reuse-rugywedstryd by 'n sokkerstadion gespeel word.

Loftus Versfeld, die Bulls se tuisveld, is 'n een van die gasheerstadions vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi en kan dus nie gebruik word vir dié rugbywedstryde nie.

Daar is ook nie 'n ander stadion in Pretoria wat groot genoeg is vir die toeskouers van dié wedstryde nie en die naaste rugbyveld, Ellis Park, is ook 'n gasheerstadion vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

'n Voorstel is gemaak dat die wedstryd op Supersport Park in Centurion gespeel word, maar die krieketveld is ook te klein.

Die Bulls was die gasheer vir die halfeindstryd in 2007 en 2009 en die eindstryd in 2009.

Dié moontlikheid bestaan omdat die Bulls bo-aan die Super14-ranglys en die enigste onoorwonne span is.

Hulle vertrek Dinsdag op 'n vier week lange oorsese toer waar hulle teen die Force, Chiefs en Reds te staan kom voor hulle terugkeer vir hul laaste vier wedstryde in Suid-Afrika.

Orlando-stadion is onlangs oorgebou vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi en dít het R300 miljoen gekos. Die 41 500-sitplek-stadion word nou as modern beskryf. Dié stadion gaan ook die gasheer wees vir die amptelike Fifa-konsert om die afskop van die Wêreldbeker-sokkertoernooi te vier.

Jacques Grobbelaar, uitvoerende hoof van Stadium Management South Africa (Pty) Ltd, het gesê: "Saam gaan ons geskiedenis maak".

Supersport

Lees meer oor: super14  |  rugby

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Corrie sê... Renoir het te veel gesuip tydens lunch en nou loop die mond oor van die stront wat in sy binneste opgebou het van dei verwaarlosing in sy kinderjare....shame... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

Z4 sDRIVE20i AT
2012
R 499,500.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2009
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.