Super Rugby

Bulls Super14-konings

2010-05-29 19:09
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Highlanders te sterk vir Blues
Highlanders te sterk vir Blues

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

 Kaapstad - Die Bulls het vir die derde keer in vier jaar uitgehaal en wys om Saterdag as kampioene in die Super14-eindstryd teen die Stormers in Soweto gekroon te word.

Die manne van Pretoria het met 25-17 teen die Stormers in die Orlando-stadion gewen.

In plaas van skop het die Bulls in die eerste helfte die bal in die hand gehou en die Stormers se verdedigingslinies aangeval.

Dit het voorgekom asof senuwees die Kapenaars aan die begin van die stryd gepla het en die besoekers het gesukkel om momentum te kry.

Die rustydtelling was 16-3 in die guns van die Bulls nadat vleuel Francois Hougaard, wat ook die speler van die wedstryd was, 'n drie in die eerste helfte gedruk het.

Uit die staanspoor moes die Stormers hul titel as beste verdedigende span in vanjaar se Super14-reeks verdedig, toe die Bulls 'n paar keer goed deurgebreek het.

Die Stormers se binnesenter Juan de Jongh en Bulls-vleuel Gerhard van den Heever moes albei die veld vroeg in die eerste helfte weens beserings verlaat.

In die tweede helfte het die Stormers eerste punte aangeteken met 'n strafskop en nadat vleuel Bryan Habana in die 54ste minuut pragtig 'n bal onderskep het om onder die pale te druk, het dit gelyk asof momentum aan die kant van die besoekers was.

Tog was dit die Bulls wat meer dringendheid in hul spel getoon het en met Morné Steyn se skopvoet kon die tuisspan gemaklik hul neuse voorhou.

Plaasvervanger Ricky Januarie het 'n drie vir die Stormers in die 77ste minuut gedruk, maar met die blaas van die eindfluitjie was dit die Pretorianers wat hul arms omhoog gegooi het as Super14-kampioene.

Puntemakers:

Bulls: Drieë: Francois Hougaard, Doelskoppe: Morné Steyn Strafskoppe: Morné Steyn (6)

Stormers: Drieë: Bryan Habana, Ricky Januarie  Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafskoppe: Peter Grant

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Nuus24

Lees meer oor: soweto  |  super14  |  bulls  |  stormers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
63 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Corrie sê... Renoir het te veel gesuip tydens lunch en nou loop die mond oor van die stront wat in sy binneste opgebou het van dei verwaarlosing in sy kinderjare....shame... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

Z4 sDRIVE20i AT
2012
R 499,500.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2009
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.