Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Brüssow moet dalk uitsit teen Chiefs

2013-02-26 09:53
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks jag Mallett
Sharks jag Mallett

Die voormalige Springbok-breier Nick Mallett is glo deur die Sharks genader om die leisels by die hoofafrigter John Plumtree oor te neem.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Springbokflank Heinrich Brüssow sal heel moontlik die Cheetahs se wedstryd Saterdag teen die Chiefs misloop.

Die manne van Bloemfontein speel die naweek teen die verdedigende Superrugby-kampioene in Hamilton, maar volgens Sport24 sal Brüssow dalk eers gereed wees vir die volgende wedstryd teen die Highlanders, wat op 9 Maart plaasvind.

Brüssow het die afgelope vyf maande op die kantlyn spandeer as gevolg van ‘n skouerbesering.

Naka Drotské, afrigter van die Cheetahs, was egter ná die naweek se nederlaag teen die Sharks vol lof vir sy losvoorspelers, wat beteken dat hy waarskynlik die kans sal waag om vir Brüssow nog ruskans te gee.

“Heinrich Brüssow sal 50/50 wees vir die wedstryd teen die Chiefs. Hy behoort beslis reg te wees teen die Highlanders,” het Drotské gesê.

“Ons het voor die Sharks-wedstryd gesê as ons nie beserings kry nie en die losvoorspelers doen goed, sal ons Heinrich nie teen die Chiefs al indruk nie. Ons sal hom waarskynlik nog ’n week gee.”

Die Cheetahs se stryd teen die Chiefs begin Saterdagoggend om 08:35.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: superrugby  |  cheetahs  |  chiefs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 08:03 AM
    Road name: M7 Westbound
    STATIOANRY TRUCKS between the N2 Interchange and the Bellville Road bridge
  • Tuesday Durban - 08:02 AM
    Road name: N3 Eastbound
    ACCIDENT in the right lane near the Pavilion Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.